God se Woord in vandag se woorde

Argief


Werklike gesonde verhouding met God

’n Mens moet besef dat jy die Bybel maklik verkeerd kan verstaan as jy net een vers op ’n slag lees. Dis so maklik om op die verkeerde pad te klim as die konteks, nie net van die hoofstuk nie, maar ook die hele Bybel, nie goed verstaan word nie.   Ek hou baie van die […]

Lees meer

Sluit Aan