God se Woord in vandag se woorde

Argief


Die een se dood is die ander se brood

Ek het hierdie teks nog nooit raakgelees nie: 24…Deur sy wonde is julle genees. (1983- vertaling) Ewe skielik kry die spreekwoord “die een se dood is die ander se brood” vir my ’n heel ander betekenis.   Ons wonde, die gate wat sonde in ons gemaak het, die wonde wat ons verkeerde dade in ons lewe […]

Lees meer

Sluit Aan