God sit op my troon, of hoe?
Jy kan baie keer sien wat in iemand se hart aangaan deur net te luister wat uit hulle mond kom. Party mense verras jou met iets mooi en opreg. Ander keer dink jy net: “Nee wat, ek bly liewer ver weg. Ek wil nie eers met ’n tang aan hulle vat nie!” Wat mense doen, […]
Lees meer