God se Woord in vandag se woorde

Argief


Bekommernisse en Jesus se skouers

Bekommernisse vreet ’n mens op. Dit steel jou energie en laat jou pap. Wanneer bekommernisse by die voordeur instap, stap vreugde en vrede by die agterdeur uit. Ons mense is nie gemaak om bekommernisse agter ons aan te sleep nie. Maar wat moet ’n mens nou maak as die dinge nie lekker glad wil loop […]

Lees meer

Sluit Aan