God se Woord in vandag se woorde

Argief


Gewortel vir die storms

Dis winter in die Kaap en die wind waai woes. Die Kaap doen sy naam gestand: Die Kaap van storms. So deur die nag word ’n mens wakker gemaak deur die wind wat ruk-ruk sy ding doen, maar is te dankbaar vir die water wat val. Ons sal maar môre kyk wat die skade is. […]

Lees meer

Sluit Aan