God se Woord in vandag se woorde

Argief


Sondig of nie

Ek lees een teksvers per dag. Dis my kapasiteit. Dan skryf ek daaroor, sodat dit hier in my brein kan vassteek. As ek nie daaroor sit en top en skryf nie, gaan dit net by die een oor in en woerts by die ander een uit.  My oog het met die vorige teks se lees […]

Lees meer

Sluit Aan