Die goeie dosent
Prof. Anton van Niekerk was my dosent in Filosofie gedurende my eerste jaar. Hy het ’n ongelooflike gawe gehad om ander te leer. Ek onthou tot vandag nog sy klasse. Daar was een spesifieke klas waar hy die waarde van ’n stoel verduidelik het. Die stoel het geen waarde as iemand nie daarop sit nie, […]
Lees meer