God se Woord in vandag se woorde

Wie is…


Ons het Sondag 29 Januaire met ‘n nuwe reeks: Wie is … begin

Wie is God?
Wie is Jesus?
Wie is die Heilige Gees?
en natuurlik – Wie is die mens?

Kom kuier gerus saam met ons en ontdek die antwoorde uit God se Woord.

Elke Sondag vanaf 09:00 beskikbaar op ons YouTube kanaal Kruispad247TV youtube.com/@kruispad247

Sluit Aan


Besoek ons web-winkel om Kruispad leesstof aan te skaf

Besoek ons winkel
Kruispad Boek