God se Woord in vandag se woorde

Argief


Om ’n verskil te maak

Nadia (skuilnaam) vertel: Ek wil net getuig van ‘n Godsverandering in ons werksplek. Van 1 April 2017 het ek by ‘n nuwe sub-afdeling begin as toesighouer. Die sub-afdeling gaan deur moeilike tyd weens sensitiewe ondersoeke binne die staatsdiens. Die eerste dag wat ek ‘n vergadering in die nuwe sub-afdeling byeenroep, vra die oudste vrou of […]

Lees meer

Sluit Aan