Goeie getroue dienaar
Soos ek hier stil word met die teks in die Woord van God, is my vrou by haar vader en moeder. Sy het deur die nag daar gesit, want die dokter het gesê sy vermoed hy gaan dit nie deur die nag maak nie. Die hele familie was die aand rondom sy bed en ek […]
Lees meer