God se Woord in vandag se woorde

Argief


God verras in groot en klein goeters

Ons geniet dit om tyd in die Kruger Nasionale Park deur te bring. Dis altyd so lekker om in die oggende vroeg op te staan en gereed te maak om diere te gaan soek. Ek is altyd die een wat die ander wakker maak en toe ons kinders nog klein was, het ek hulle sommerso […]

Lees meer

Sluit Aan