Praat met God
Soms kan ek lekker met mense gesels. Ander kere sukkel dit. Dan is ek op my senuwees en selfbewus. Ek konsentreer so mooi om die regte goed te sê, dat al die vreugde uit my gewurg word. Die meeste van die kere het dit te doen met wie die ander persoon is. Dalk was die […]
Lees meer