God se Woord in vandag se woorde

Argief


Doen reg, al doen jy of ander verkeerd

Ek vat die langpad na die noorde. Ek hou van ry, maar die stuk tussen Laingsburg en Beaufort-Wes is maar altyd uitmergelend en soos gewoonlik slaap my passasiers al te lekker.   Ek het Jakaranda FM se toep afgelaai en ek hoor ’n advertensie van hul potgooiprogram wat handel oor die groot misdade in Suid-Afrika. Dis […]

Lees meer

Sluit Aan