God se Woord in vandag se woorde

Argief


Van weeskind na kindwees

In Suid-Afrika is daar amper drie miljoen weeskinders. Vierhonderdduisend van hulle is in pleegsorg. Die res is êrens.   Volgens navorsing in Amerika sal 25% van kinders in pleegsorg nie hoërskool slaag nie. Vyftig persent sal ‘n dwelmafhanklikheid ontwikkel. Sewentig persent vroue sal voor die ouderdom van 21 swanger word en slegs 3% sal ‘n graad […]

Lees meer

Sluit Aan