Hulle sê Jesus kom mos môre
Wat sal jy doen as jy weet Jesus kom môreoggend aarde toe om al Sy kinders te kom haal en ’n einde te maak aan die wêreld? Sal jy opgewonde wees of sal jy dalk ’n kol op jou maag kry? Vir seker sal ons alles in orde kry. Wel, eintlik sal ons seker nie […]
Lees meer
Wat op die laaste dag gaan gebeur
Ek is ’n baie gemoedelike persoon en hou nie daarvan om ander mense aan te vat nie. Ek sal eerder myself inloop as om ander te konfronteer. Maar soms moet ’n mens ander voor die bors gryp en die waarheid vertel. Dit kan dalk net hulle lewe red. Die woord van God gryp die lesers […]
Lees meer