God se Woord in vandag se woorde

Argief


Lewe die lewe voluit

Die lewe is maar net ’n asemteug ver. Ons plug kan enige tyd getrek word en dan is dit verby. Maar ons leef nie so nie. Ons leef asof die lewe nooit gaan einde kry nie. Ek staan ‘n tyd gelede by ’n familielid se bed waar sy stadig asemhaal. Haar asemhaling is onrustig agter […]

Lees meer

Vreemdeling in die vreemde

Ek sê altyd vir my kinders dat hulle moet werk waar hulle drome en gawes is. Die meeste van jou wakker tyd, is jy by die werk. As jou werk ’n geswoeg is, swoeg die lewe. As jy egter die werk kan doen waarvoor jy hier op die aarde geplaas is, is dit ’n fees. […]

Lees meer

Sluit Aan