God se Woord in vandag se woorde

Argief


Doen net reg

Ken jy die verhaal van Ananias en Saffira? In die vroeë dae van die Christelike kerk, soos beskryf in Handelinge 5:1-11, was daar ‘n egpaar genaamd Ananias en Saffira. Hulle het ‘n stuk grond besit en besluit om dit te verkoop, met die voorneme om die opbrengs aan die apostels te gee vir die gemeenskap […]

Lees meer

Praat met God

Soms kan ek lekker met mense gesels. Ander kere sukkel dit. Dan is ek op my senuwees en selfbewus. Ek konsentreer so mooi om die regte goed te sê, dat al die vreugde uit my gewurg word. Die meeste van die kere het dit te doen met wie die ander persoon is. Dalk was die […]

Lees meer

Sit alles in om as wenner uit die stryd te tree

Sit alles in om as wenner uit die stryd te tree  Sommige ouens is mos net gebore met ’n bal in die hand of spiere op al die regte plekke om sommer sonder oefening voor in die koor te wees in enige sport.   My seun kry ’n geleentheid om een van sy drome waar te […]

Lees meer

Om goeie vrugte te dra

Baie keer hoor ek gelowiges sê dat hulle onseker is of die Gees van God in hulle woon. Ek het self al gewonder, want ek hoor dan nie die Gees praat nie. Dan dink ek: dalk het ek iets verkeerd gedoen … dalk het ek die Gees weggejaag.  Gelukkig sê die Woord van die Here: […]

Lees meer

Sluit Aan