God se Woord in vandag se woorde

Argief


Stilte in die storm

Herman stuur vir my ’n skermskoot van ’n boodskap wat sy vriend vir hom gestuur het. Hy wil weet of dit waar is. Die boodskap is soos volg: Was gister by ’n publieke lesing wat aangebied is deur die Universiteit van X se teologiese fakulteit met die naam “Homosexuality in the Old Testament”. Die lesing […]

Lees meer

Jou roeping is nie ’n stokperdjie nie

Lewies vra ’n baie goeie vraag: Waarom is evangelisasiewerk nie die taak van ’n hele gemeente nie, maar die stokperdjie van ’n paar lidmate? As jy met so ’n vraag na gemeentes kyk, sien jy die prentjie oral afspeel. Dis maar ’n handjie vol wat die opdrag om God se verlossingsboodskap daar buite uit te […]

Lees meer

Mooipraat en aanpraat

Voordat ek stil word, hardloop my oë oor die e-posse wat so deur die nag ingekom het. My oog vang die een van Willie: Ek lees vanoggend jou stukkie oor te veel flaws. Dit voel of jy dit net vir my geskryf het. Ek is afgetree en worstel met die Here oor wat my roeping […]

Lees meer

Regte feite oor God

(Sondag se preek se tema is Swaarkry: soms het jy swaarkry nodig om die lig te sien) ’n Professor stuur vir my ’n dokument aan wat hy ’n paar jaar gelde geskryf het “as ‘n poging om my geloofslewe te ‘verdedig’ op grond van my Christelike lewensbeskouing.” Dis ’n lywige stuk werk en ek moet […]

Lees meer

Vat God werk toe

Belinda (skuilnaam) vertel: Ek wil net getuig van ‘n Godsverandering in ons werksplek. Ek het by ‘n nuwe sub-afdeling as toesighouer begin. Die sub-afdeling gaan deur moeilike tyd weens sensitiewe ondersoeke binne die staatsdiens. Die eerste dag wat ek ‘n vergadering in die nuwe sub-afdeling byeenroep, vra die oudste vrou of sy iets mag vra: […]

Lees meer

Red ’n lewe

Ek is bevoorreg om te kan optree by ’n verskeidenheid van jeugorganisasies. So staan ek voor ’n gehoor van ’n paar honderd hoërskool-kringleiers. Hulle is die hele naweek op ’n kamp om opgelei te word om leiers in ’n skole te wees en ander te help om hul pad deur te lewe oop te kap. […]

Lees meer

Deel die waarheid

Oupa kuier by ons. Ons werk, so oupa moet maar sy eie ding doen. Ek hou hom dop. Hy is pal op sy foon. Teen middagete moet hy eers die foon gaan laai, want sy skermtyd vreet sy battery. Dis verstommend om te sien hoe oupa aan die begin nie eers geweet het waar om […]

Lees meer

’n Groot winskoop om vir almal te vertel

Sodra my vrou ’n groot winskoop raakloop, moet sy dadelik kom vertel hoeveel geld sy gespaar het. Ek wonder of sy al ooit volprys vir ’n kledingstuk betaal het? Maar wag, kom ek los eerder die voorbeeld, want nou beweeg ek op gevaarlike grond! Nee, eintlik is ek ook so. Sodra ek ’n goeie kamera […]

Lees meer

Hoppende van kerk tot kerk

3Die tyd sal kom wanneer mense nie meer belang sal stel om na die waarheid te luister nie. Hulle sal eerder wil aanloop agter dinge wat vir hulle lekker is. Daarom sal hulle liewer na predikers toe stroom wat net vir hulle vertel wat hulle graag wil hoor. 4 Van die waarheid sal hulle niks […]

Lees meer

Draai of Braai

Ek kry ’n e-pos uit Nieu-Seeland waarin iemand my vra om kommentaar te lewer op ’n e-pos waarin die skrywer die lesers duidelik wys wat gaan gebeur met die mense wat nie erns met God maak in hulle lewe nie. En hy praat nie met ompad woorde nie. Die skrywer het regtig die verlore mens […]

Lees meer

Sluit aan


Kies waar jy Kruispad wil ontvang. Jy kan enige tyd weer uitteken.