God se Woord in vandag se woorde

Argief


God se waarheid of nie

(Sjoe, dit was ‘n wonderlike en geseënde aand saam met Elvis Blue by gister se bekendstelling van Loop en Val/ Get Up and Go . Saam met ‘n duisend ander mense kon ons feesvier en lekker saam kuier. Soli deo Gloria! Indien jy ‘n kopie van Loop en Val wil bestel, kliek hier. Woensdagaand maak ons […]

Lees meer

Met die waarheid om die middel

Efesiërs  6:10-20 Die jaar wat ek aan die grens tydens my militêre diensplig was, was gelukkig in een van die stiller tye met baie min gevegte teen die vyand. Ek was egter nooit bang nie, want ek was die gunner van ’n ratel (’n gepantserde voertuig). Ons was reg vir die oorlog met die regte […]

Lees meer

50 Shades van ’n wit leuentjie

Ons is baie reguit gesê dat ons die ou lewe moet los en dat ons ons klere in ’n wasmasjien moet gooi sodat ons weer skoon klere kan aantrek. Die vuil dade hoort in die verlede en die goeie dade in die hede. Maar tog is dit nie sommer net vir ’n skakelaar wat geflip […]

Lees meer

Slegs vir die waarheid

Wanneer jy ’n hoë boom is, moet jy weet jy gaan wind vat. Baie wind. As jy jouself vir ’n toffie uitsit, gaan iemand êrens in die pad af aan jou kou. Dis wat met Paulus gebeur het. Daar was ’n klomp vals profete in Korinte wat allerhande bogstories oor Paulus vertel het en die […]

Lees meer

Sluit aan


Kies waar jy Kruispad wil ontvang. Jy kan enige tyd weer uitteken.