Op die regte paaie
Ek sit in die stoomkamer, besig om myself leeg te tap. Iemand het êrens gesê dat al die gifstowwe so uit jou liggaam uit kom. Ek sien egter in my geestesoog hoe die vet stukkie vir stukkie uitdrup. My vriend vra my nou die dag of ek weet waar vet heen gaan. Ek wou iets […]
Lees meer
’n Lig en ’n lamp vir my voete
Om vandag die regte besluite by elke kruising te maak is nie maklik nie. Elke persoon het ’n ander idee oor wat jy moet maak en self voel dit vir jou enige van die vier rigtings is reg. Watter een neem jy? Watter een is reg? Ek wil nie ’n dag of drie se stap […]
Lees meer
Geloof in Jesus is oorgenoeg
’n Bouer vriend bel my en vertel ’n storie van ’n kontrakteur wat oor die jare vir hom werk by sy bouprojekte doen. Soos ek my vriend ken, deel hy graag die Evangelie met almal, sonder om dit aan hulle op te druk. Na jare se getuienis van my vriend, sê die kontrakteur eendag dat […]
Lees meer
’n Lewe wat ander lei
Ek hou daarvan om in dinge te krap, al het ek nie ’n idee wat alles daar binne aangaan nie. Ek onthou nog daar op die plaas het ’n ou rotavator gestaan. Die masjien is agter ’n trekker gehak en het die grond baie netjies omgedolwe. Eendag toe ons weer sukkel om deur die werk […]
Lees meer
Begin by die begin
Timoteus se roeping was om die evangelie van God te gaan uitdra. Hy moes gaan na ’n wêreld wat nog glad nie van die verlossende boodskap van Jesus gehoor het nie. Die opdrag aan hom was: 13… jy moet aanhou met voorlesing, vermaning en lering. (1983-vertaling). As ’n mens die vers direk uit die oorspronklike […]
Lees meer
Bril skoonmaak
Een van die grootste uitdagings in Paulus en Timoteus se tyd was dat daar ’n klomp manne opgestaan en gemaak het of hulle die regte antwoorde het. Hulle het gepreek dat die spoeg spat, maar hulle boodskap was nie suiwer nie en het tot allerhande twisvrae en konflik gelei. Hulle was so seker van hulself […]
Lees meer
Om die outeur van die Bybel te ontmoet
Dit voel soms of daar soveel opinies oor die Bybel is soos wat daar mense op die aarde is. Mense haal sogenaamde waarhede uit die Bybel wat my laat wonder hoe hulle dit regkry, want dis soms die teenoorgestelde van dit wat ek daarin lees. Ek weet ons moet ruimte hê vir mekaar, want ons […]
Lees meer
Ken jou Bybel, anders is die oorlog verlore
Efesiërs 6:10-20 Paulus gebruik ’n beeld wat die mense van Efese baie goed geken het om aan hulle te verduidelik hoe hulle hulself moet voorberei vir die geestelike oorlog waarin hulle en natuurlik ons ook, elke dag moet veg. Die beeld wat hy gebruik, is die wapenrusting van ’n Griekse soldaat. · Sonder ’n ordentlike […]
Lees meer