God se Woord in vandag se woorde

Argief


’n Besluitnemingsvennoot

’n Jongman is in die moeilikheid. Hy het gesteel. Nie baie nie, net ’n R100 en nou is hy in die moeilikheid. Dis regtig ’n goeie seun met ’n oop gesig, maar om een of ander rede het sy kop met hom gesmokkel sodat hy die verkeerde keuse gemaak het. Ek vra vir hom of […]

Lees meer

Vrede in onvrede

Filippense 4:10-20 Paulus het al aan albei kante van die lewe geleef. Hy het al genoeg gehad dat dit eintlik te veel is. Hy het egter ook al te min gehad, eintlik niks nie: 12Ek weet hoe dit voel om arm, nee, brandarm te wees, maar ek weet ook hoe dit voel om genoeg of […]

Lees meer

Stop die kwaad word en geskellery

Die grootste pyn wat daar in die wêreld ervaar word, word deur die tong veroorsaak. Sonder om twee keer te dink, sê ons vir ander mense presies wat ons van hulle dink. Hulle wese ril terwyl hulle stukkie vir stukkie afgekraak word. Hoeveel lyke loop hier rond omdat ander mense nie die krag van hulle […]

Lees meer

Sluit aan


Kies waar jy Kruispad wil ontvang. Jy kan enige tyd weer uitteken.