God se Woord in vandag se woorde

Argief


Te gewoond aan God se dinge

’n Mens se lewe kan so maklik in ’n roetine verval. Dinge raak so maklik gewoon. Ons raak gewoond aan die son wat elke oggend opkom, want dit gebeur nou al die afgelope miljoene jare. Ons raak gewoond aan elke dag opstaan en elke dag dieselfde goed doen sonder om te besef watter voorreg dit […]

Lees meer

Om die outeur van die Bybel te ontmoet

Dit voel soms of daar soveel opinies oor die Bybel is soos wat daar mense op die aarde is. Mense haal sogenaamde waarhede uit die Bybel wat my laat wonder hoe hulle dit regkry, want dis soms die teenoorgestelde van dit wat ek daarin lees. Ek weet ons moet ruimte hê vir mekaar, want ons […]

Lees meer

Ken jou Bybel, anders is die oorlog verlore

Efesiërs  6:10-20 Paulus gebruik ’n beeld wat die mense van Efese baie goed geken het om aan hulle te verduidelik hoe hulle hulself moet voorberei vir die geestelike oorlog waarin hulle en natuurlik ons ook, elke dag moet veg. Die beeld wat hy gebruik, is die wapenrusting van ’n Griekse soldaat. ·       Sonder ’n ordentlike […]

Lees meer

Met die nuwe motor onder die arm

Ek vermoed ek het ook so ’n ligte klap van die petrol head windpomp weg. So nou en dan sit ek vasgenael voor die kassie en staar verwonderd na hoe hulle ’n ou tjor in ’n splinternuwe vlagskip vervoermiddel verander. Van krok na lang, slap, blink wa. As die eienaar die eerste keer instap, kap […]

Lees meer

Sluit aan


Kies waar jy Kruispad wil ontvang. Jy kan enige tyd weer uitteken.