Liefde is…
Teks Efesiërs 5:1-5 Ek sit een oggend en besluit om self vir die mense wat gebedsversoeke ingesit het, in te tree. Daar is 52. Dit raak ’n mens diep om te sien hoeveel seer en nood daar buite is. Nou verstaan ek hoekom intersessors laat weet dat hulle soms in trane uitbars terwyl hulle die […]
Lees meer
Die tyd is reg
2 Korintiërs 6:1-13 Dit is vir my baie snaaks hoe ’n mens altyd nuwe dinge op ’n Maandag wil begin. Wat maak Maandag dan so magies? Wanneer ’n mens sukkel om in jou gunsteling broek te kom, staan die skrif in vet letters teen die muur: Jy sal iets moet doen aan jou gewig. Jy […]
Lees meer
Meer as random deeds of kindness
Ons word omtrent elke dag op ons dade gewys. Ons hoor keer op keer dat ons goed moet doen aan ander. En die meeste van ons wil goeddoen aan ander. Maar wanneer die lewe so vinnig hol, is dit nie altyd maklik nie. Ons sukkel om alles te los om eers aan iemand se nood […]
Lees meer
Waar om draai jou lewe?
Paulus het baie waardering vir die manier waarop die Korinte die evangelie embrace en dat hulle ook toegelaat het dat dit hulle hele uitkyk op die lewe verander. Maar meer nog, hulle hele lewe het verander. Die wêreld waarin hulle gelewe het, het verander omdat hulle anders was. Ander kon hulle andersheid raaksien. Ander kon […]
Lees meer
Die Gees is sterk
Wanneer die winter oor Suid-Afrika daal, daal daar ook winter oor die arbeidsmag, want dit is staak seisoen. Mense is baie ontevrede oor hule omstandighede en begin staak om hulle stem te laat hoor. Dit is nie ’n lekker seisoen in ons land nie. In Paulus se tyd was daar ook opstande en stakings, maar […]
Lees meer