Nie hoe jy lyk nie, maar wat jy doen
Hare wat ’n fortuin kos, duur klere, goud en pêrels is nou nie juis iets wat Paulus se oog gevang het nie. Inteendeel – hy het nie gedink dat dit enige bydrae lewer tot ’n vrou se waarde nie. Hy het ook geglo dat dit beslis geen rede is waarom ’n vrou bewonder moet word […]
Lees meer
God se prentjie word waar
As jy die voorreg sou hê om God se prentjie van die wêreld te sien, wat dink jy sou jy daarin sien? Wanneer sal 2… Julle sal die vrugte daarvan pluk, want julle sal dan in rus en vrede julle gang kan gaan en kan leef soos God wil hê julle moet leef, waar word […]
Lees meer
Goed doen
Ek sit en skryf hier op ’n pragtige plaas in Gobabis. Dis net na 3 vm. en ek is so wakker soos ’n akker. Dis seker gisteraand se vleis wat my so effe rondjaag. Hier eet hulle mos net vleis. Vir groente braai hulle ’n hoendertjie en vir slaai vark, maar laasgenoemde twee is nie […]
Lees meer
As ander mense makliker asemhaal
Francois (skuilnaam) stuur vir my die volgende: Op RSG het ’n sielkundige die volgende uitdrukking gebruik wat my nogal hard laat dink het: “Wees die tipe mens dat, wanneer iemand van jou af wegloop, hy gemakliker asemhaal.” Die wêreld daar buite druk ons dat ons oë traan. Mense se bene bewe van al die druk. […]
Lees meer
Professionele Christene
Een van die wêreld se beste bergfietsspanne bly vir ’n tydjie in ons huis terwyl hulle vir die Cape Epic-bergfietstoer kom oefen. My mond hang oop toe ek by die motorhuis inloer. Teen een van die mure is ’n hoop wiele wat die een na die ander ingeryg staan. Daar is ’n spesiale tafel vol […]
Lees meer
Liefde soek en doen
As ek vir jou vra om God in een woord op te som, wat sal dit wees? Vir my is daar net een word: Liefde. God is liefde. God borrel oor van liefde. God kan Homself nie keer om liefde uit te deel aan almal nie. Sy liefde is so groot vir elke verlore mens […]
Lees meer
Nie tevergeefs
Orals waar Paulus en sy maters kuier, word mense se lewens verander. 1Julle weet tog self, broeders, dat ons ingang by julle nie tevergeefs was nie. (1953-vertaling) Mense se lewens is handomkeer verander. Mense wat verlore was, het die lig raakgesien en is nou op die regte pad. Watter voorbeeld is dit nie vir ons […]
Lees meer
Een klein daadjie spreek duisende woorde
Een van die Radio Kruispad luisteraars sê: “Baie dankie vir julle audio boodskappies, dit raak diep in my hart.” Indien jy ook die audio boodskappe 3 keer per week wil ontvang kliek hier of stuur jou naam en selfoonnommer na radio@kruispad.com. Stoor asb. +27 81 420 8459 onder jou WhatsApp kontakte sodat jy die boodskappe kan […]
Lees meer
Asgatkinders en so…
Filippense 1:19-26 Paulus het vir baie mense baie beteken. Dink maar net wat hy vir ons doen hier waar ons amper 2 000 jaar later aan sy lippe hang. En daar waar hy in die tronk sit, weet hy dat hy nog baie het om te doen. 25Inderwaarheid is ek seker dat ek nie nou […]
Lees meer
Sing jy?
Efesiërs 5:6-18 Toe ons van die plaas dorp toe getrek het, was ek nie gewoond aan mens wat naby my woon nie. Ek het nie eintlik besef dat klank so ver trek nie. Ek was nooit bang om my groot hifi se volumeknoppie goed in die rooi te druk nie. My vrou het later die […]
Lees meer