Maak vuur onder mekaar
Een van my leuses in die lewe is: As ’n mens werklik verstaan wat Jesus vir ons aan die kruis gedoen het, kan ons mos nie anders as om, uit dankbaarheid, ’n verskil in ander mense se lewens te gaan maak nie. Ek kry ’n kykie in, kom ons sê maar Hannetjie se lewe. Sy […]
Lees meer
Getroue werkers in die huis
Moses was ’n goeie dienskneg. Hy het gedoen soos God vir hom gesê het om te doen. Ja, hier en daar het sy kop ’n bietjie uitgehaak, maar met sy hele wese het Hy God gedien. Hy het sy lewe as skaapwagter vaarwel toegeroep die dag toe Hy vir God in die bos ontmoet het. […]
Lees meer
“You really so different.”
(Soos jy seker agterkom, word die Kruispad e-posse baie laat afgelaai. Die bestaande stelsel se wiel het einde verlede jaar afgekom. Ons gaan binnekort gebruik maak van Everlytic se stuurstelsel. Ons hou jou op hoogte.) Heike vertel hierdie kosbare storie: Ek herwin my vullis by my huis en dan sit ek dit elke Woensdagoggend pligsgetrou […]
Lees meer
Saai vreugde
Paulus verwag van Filemon om iets te doen wat nie eintlik gewoonlik in hulle kultuur gedoen word nie. In hulle tyd het ’n eienaar nie sommer sy slaaf weer teruggeneem nie. As ’n slaaf eers een keer gedros het, is die kans goed dat hy dit weer gaan doen. As ’n slaaf eers gesteel het, […]
Lees meer
‘n Stokkie in die wiel?
Toe ek baie klein was, het my pa op sy lessenaar ’n vierkantige raamwerk gehad waaraan daar ’n ry ysterballetjies aan toutjies gehang het. As jy die een balletjie aan die een kant optel en dan weer laat val, skiet die een aan die ander kant amper net so hoog op. Ek kon ure daarmee […]
Lees meer
Oorborrel en anders wees
Annatjie reageer soos volg op ’n Kruispad-boodskap: Dis regtig wonderlik om so liefde uit te deel. Ek werk nou al vir vyf jaar in ’n dagsorg in Australië. Ek dra elke dag ’n kruisie om my nek om my deurgaans van die Heer se liefde te herinner. Dis dan ook so dat ek met soveel […]
Lees meer
Om alle stoppe uit te trek om te help
Dis droog. Baie droog. Mense kry swaar. Diere kry swaar. Boere moet radikale spronge maak en orals is daar nie antwoorde op al die vrae nie. Daarom bid hulle. Daarom kom daar gereeld gebedsversoeke soos die ene van Piet: Bid asb. vir raad en leiding. Ek wil ‘n klomp diere verkoop en ‘n kern kudde […]
Lees meer
Gevra om hande en voete te wees
20Liewe vriend, kyk mooi na alles wat jy gevra is om te doen. Ek wonder of jy weet wat God van jou vra? Wat moet jy vir God doen? Ja, ons weet dat God vir ons elkeen gawes gegee het. Ons weet dat Hy ’n stukkie van dié gawe wil gebruik in Sy Koninkryk. Ons […]
Lees meer
Sonder kolle
Hoekom is dit so dat wanneer mens iets gratis kry, ons dit dikwels nie na waarde skat nie en dan daarmee mors. Amper soos met God se genade. Mense sal sommer sê: Ag wat, ek kan mos na die tyd net sê ek is jammer, dan is my sondes vergewe. Dis nie reg nie. Dis […]
Lees meer
Vlytig fluit
Ek is nie ’n ou wat dinge altyd behoorlik deurdink nie. Die gevolg is dat ek dit al dikwels goed reggekry het om my kop in byneste te druk. Ek vermoed dit is deel van my persoonlikheid. Die gevolge is nie altyd so goed nie. Die seer steke het my geleer om eers so ’n […]
Lees meer