God se Woord in vandag se woorde

Argief


Dink, voel, doen

Daar is soveel onreg in die wêreld. Daar is soveel mense wat swaarkry. My oor vang die drie-maandelikse verslag van die polisiekommissaris. In Suid-Afrika is 5 760 mense doodgemaak, 10 006 mense verkrag … Dit ruk my tot in my siel. Hoeveel mense se lewe is nie hierdeur erg deurmekaar gekrap nie, sommige heeltemal verwoes? […]

Lees meer

Luister!

God het in die Ou Testament daar op die berg Sinai met Moses gepraat. Dit was nie so ’n lekker ervaring vir mens en dier gewees nie. Hulle het eintlik bang geword. God het verder met Sy volk deur priesters en profete gepraat. Toe kom Jesus na die aarde en watter kragtige boodskap van verlossing […]

Lees meer

Om die planne te volg

Jaco gee my hierdie insiggewende beeld: Ek is ’n tegniese tekenaar en programmeerder by ’n profielsny-besigheid. My werk is om die tekening te doen en dan te programmeer om gesny te word in sekere dikte metaalplate. Nadat ek die tekening gemaak het, moet ek dit in die plaat laat pas met al sy verskillende hoeveelhede, […]

Lees meer

Skildery-dade om God trots te maak

Wanneer ouers baie moeite in hulle kinders insit en na baie gestoei, raak hulle jongmense wat voor stap en stoot die ouers hulle bors uit. Hulle is dankbaar, maar ook so trots. Die jongmense leef ’n lewe wat vir ander ’n voorbeeld is. Net so moet ons ook ’n lewe leef wat vir God trots […]

Lees meer

God gebruik gewone mense soos ons

Die vrou was ’n hoer. Sy het nie goeie waardes gehad nie. As die manne ’n plekkie met byvoordele gesoek het om oor te slaap, was haar plek net die regte ene gewees. Hier het dit jolig gegaan. Alles is nie altyd bo die tafel gedoen nie. Sy het dinge vir die regering weggesteek en […]

Lees meer

Geloof in God en Sy planne vir jou

By die braambos het Moses homself in God vasgeloop. God het hom kom roep om Sy volk uit slawerny te lei. Moses het nie gedink dit sit in sy broek nie en het ’n paar verskonings probeer om uit die ene te kom. “U weet mos, Here, ek het hierdie een probleempie. Ek hakkel en […]

Lees meer

Glo, luister, doen

Hoe dik loop jou geloof? Tot by watter plek sal jy loop in dit wat jy glo? Waar sal jou geloofspad ophou? Waar sal jy eerder ophou om te doen vir jou geloof en dink nou raas jou kop dalk? Sê nou maar jy kry hier in jou kop ’n gedagte om ’n tuig te […]

Lees meer

Lewe en doen uit geloof

Die eerste twee mans wat in die wêreld gebore is, was Kain en Abel. Op ’n dag moes die twee broers aan God ’n offer bring. Kain was ’n boer en het produkte van die land gebring om aan God te offer. Abel was weer ’n veeboer. Hy neem toe ’n eersteling-lam en slag dié. […]

Lees meer

Vra die vraag anders

Ek worstel gereeld met die vraag: “Why do bad things happen to good people?” Ongelukkig bly die antwoord my ontglip en my verstand is te stadig om op te vang. Tog weet ek uit ondervinding dat ons as Christene nie die slegte en swaar dinge vryspring nie. Daarom dat ek eerder die vraag weglei van […]

Lees meer

Nie enetjie hier en enetjie daar nie

Dit brand in die berge om ons. Die brand het eintlik in Franschhoek begin, maar die wind het dit oor die berge gedruk. Binne vyf ure hardloop die vuur in Jonkershoek af tot teen die dorp. Uiteindelik kry hulle die vernietigende vuur gestuit. Baie mense het gehelp om die vuur onder beheer te bring. Ongelukkig […]

Lees meer

Sluit aan


Kies waar jy Kruispad wil ontvang. Jy kan enige tyd weer uitteken.