Boontjie en sy loontjie
Ek sien eendag ’n aangrypende fliek van ’n man wat ter dood veroordeel is. Sy loon: Die elektriese stoel. Boontjie kry sy loontjie, want die man het self ander doodgemaak. Ek wonder hoe moet ’n mens voel as jy ander se lewe geneem het? Wat gaan deur jou as jy sien hoe die ander se […]
Lees meer
God se genade is groot genoeg
God se genade is so groot. “Nog voor ons kon kies, kon vra,” sing ons in die kerk, het God al vir ons gekies. 5Nee, omdat God so goed is, sonder dat julle iets daarvan verdien, is julle uit die kloue van die sonde gered. Julle is nou Jesus s’n, en wat Jesus s’n is, […]
Lees meer
God van nog kanse
Daar kom gereeld tye wat ons verkeerde keuses maak. Van hulle is groter as ander. Sommige het ’n groot impak op ons lewe en veroorsaak dat ons in die sonde verstrengel raak. Baie van ons het op ’n tyd ons rug op God gedraai. En dis niks vreemd nie. Selfs die mense wat die Bybel […]
Lees meer