Wat kry jy vanaand by die prysuitdeling?
Ek wonder of Paulus geweet het wanneer hy doodgemaak gaan word. Ons weet nie presies wanneer en waar dit gebeur het nie. Wat ons wel weet, is dat dit in daardie tyd baie sleg gegaan het met die Christene. Die Christendom was verban en Christene is voor die voet doodgemaak. Dit blyk dat Paulus ongeveer […]
Lees meer
Sonder kolle
Hoekom is dit so dat wanneer mens iets gratis kry, ons dit dikwels nie na waarde skat nie en dan daarmee mors. Amper soos met God se genade. Mense sal sommer sê: Ag wat, ek kan mos na die tyd net sê ek is jammer, dan is my sondes vergewe. Dis nie reg nie. Dis […]
Lees meer
Genade onbeskryflik groot
Soms keil my skuldgevoelens my op. Ek het nog altyd die grense getoets. Ek weet nie hoekom dit so is nie, maar ek het altyd naby aan die grense van die lewe geleef en ja, soms het ek daaroor geval, met baie pyn vir my en my naastes. Ek voel nie goed daaroor nie. Soms […]
Lees meer
Wat ek is, is net genade
Ek sing Koos Dup se Gebed oor en oor in my kop: Laat my nooit die grond verlaat nie. Laat my in U skadu bly. Gee dat elke aardse vreugde en vrees, eindelik nietig word vir my. Elke afdraai paadjie ken ek. Elke keer het ek verdwaal. Elke keer het U my iewers kom haal. […]
Lees meer
Broodnodige goedheid en vrede
Ek kry ’n verdwaasde e-pos van ’n vrou: Gerjo Ben, jy het ’n e-pos vir my man gestuur. Hy het vroegoggend sy eie lewe geneem. Het hy enigsins iets vir jou gesê? Ek het ongelooflik baie vrae. Hy het die Here regtig liefgehad met ’n passie en dit ook uitgeleef. Asseblief, enige iets sal my […]
Lees meer
Elke aksie ’n reaksie, behalwe as dit by God kom
Daar gebeur baie dinge in ons lewe, maar ons kan nie alles onthou nie. Ek vermoed dat as ons alles moes onthou ons hardeskyf in ons brein gou vol sou raak. Ons onthou gelukkig net die dinge wat ’n groot impak in ons lewe gemaak het. Rêrige groot dinge. Baie mooi dinge, maar ook baie […]
Lees meer
Genadereën
Hier gaat ons met 2018! Ek bid vir jou ’n voorspoedige nuwe jaar toe. Ja, bid, want sonder God kan ons dit nie waag nie. Ek bid dat God jou sal seën met vrede, vreugde, voorspoed en baie lag. Mag Hy jou ook seën met krag en wysheid om jou deur die moeilike tye te […]
Lees meer
Van Prins tot mens verneder
Filippense 2:6-11 Probeer jouself indink in Jesus se skoene. Hier sit Hy rustig in die hemel en doen dinge wat by ’n prins pas. Gemaklike lewe van ’n adellike met genoeg mense om Hom om alles vir Hom te doen. Van tyd tot tyd het Hy en God board meetings met die res van die […]
Lees meer
uFamilie ge-issue
Jou familie kan jy nie kies nie. Ek kan nie eendag besluit dat ek nou moeg is vir my ouers se broers en susters en hulle êrens gaan inruil vir ander nie. Ek kan nie ’n skêr vat en die bande tussen my broer en suster net eenvoudig gaan afknip en sê dat ek nou […]
Lees meer
God se dinge genoeg
Tydens die Woordfees in ons dorp is daar soos gewoonlik baie hittige besprekings oor alles waaraan ’n mens kan dink. Filosowe dink en praat lank oor moeilike onderwerpe. Politici probeer kyk waar die probleem met ons land is en gee ’n paar vinnige oplossings. Die teoloë is nie ver agter nie en vrae word gevra […]
Lees meer