God se Woord in vandag se woorde

Argief


‘n Koppie koffie om ’n verskil te maak

Filippense 2:19-30 My broer stuur vir my die wonderlike storie aan: I sat with my friend in a well-known coffee shop in a neighboring town of Venice (Italy), the city of lights and water. As we enjoyed our coffee, a man entered and sat at an empty table beside us. He called the waiter and […]

Lees meer

Wonderlike oranje kragopwekkers

Ai, Eskom, met julle moet ’n mens wraggies hare op jou tande hê. Inteendeel, ek moes myne al ’n paar keer laat knip! My werk, soos baie ander Suid-Afrikaners staan botstil as daar nie krag in die drade is nie en vir handjies gevou sit is daar nie tyd nie. Toe daar nóg ’n kragonderbreking […]

Lees meer

‘n Kraantjie wat loop vir ander

2 Korintiërs 5:11-15 Daar was mense in Paulus se tyd wat rondgeloop het en vir almal wat wou hoor vertel het van al die groot dinge wat hulle al vir God gedoen het. Mense se reaksie daarop was hulle kos. Dan wonder ’n mens later of dit oor die hondjie of die halsbandjie gaan. Tog […]

Lees meer

Die doring in die vlees is die handrem wat beskerm

Paulus het besonderse bonatuurlike ervarings met God gehad. Groot genoeg om enige mens ’n groot kop te gee. Maar Paulus het ’n doring in sy vlees gehad. Sommige beweer dit was sy swak sig. Uit die Skrif kom ons agter dat Paulus nie lekker kon sien nie en dat dit vir hom ’n probleem was. […]

Lees meer

Sien, doen, dra = liefhê

Die wêreld sal totaal en al ’n ander plek wees as elke kind van God net sy stukkie doen. Maar helaas, die wêreld lyk soos dit lyk, omdat die meeste kinders van God nie lekker weet wat om te doen of wat hulle gawe is nie. Dalk gaan soek hulle te diep en te ver. […]

Lees meer

Wys vir mekaar die pad

In die laaste hoofstuk van die brief aan die Galasiërs gee Paulus baie praktiese raad. Die eerste een is nie altyd so maklik om uit te voer nie: 1My broers en susters, as ander gelowiges aan die een of ander sonde toegee, moet julle wat julle deur die Gees laat lei, hulle dadelik reghelp. Bring […]

Lees meer

Staan op jou tone

2 Korintiërs 4:16-18 ’n Getuienis: Ek was alleen in my motor, in my oprit, toe ek deur twee mans gekaap is. Hulle het ‘n vuurwapen teen my kop gedruk. Hulle wou my saam met hulle neem. Ek het my oë toegemaak en vinnig gebid en gevra: Here, hoe nou gemaak? Ek was vrek bang. Om […]

Lees meer

Om ‘n verskil te maak

1 Korintiërs 11:17-22 Daar kom tye in ’n mens se besige lewe dat jy ’n afspraak met jouself moet maak om tyd te kry om oor die lewe te besin. Om ’n voëlvlug oor jou lewe te neem en te sien waar jou tyd ingaan, wat jy doen en waar jy ’n verskil gemaak het. […]

Lees meer

Sluit aan


Kies waar jy Kruispad wil ontvang. Jy kan enige tyd weer uitteken.