Die regte ding om te doen
My vrou was bevoorreg om vir ’n paar dae in Tasia, ’n klassieke ou klooster in Frankryk, haar geestelike batterye te gaan laai. Daar ontmoet sy ’n twintigjarige Poolse meisie. Dit was nie ’n jaar later nie of sy daag hier by ons voorstoep op. Sy het gekom om te kom help met die Tasia-byeenkoms […]
Lees meer
Die laaste van die dekade: Mekaar!
(Ons Kruispad-boeke is steeds teen ’n spesiale aanbod beskikbaar. Klik op die advertensie heel onder.) Dis die einde van 2019. Vir sommige ’n lang en moeilike jaar. Vir ander dalk nie so lank en ongemaklik nie. Maar dis nie al wat klaarmaak nie. Dis ook die einde van ’n dekade en as ek so loer […]
Lees meer
Trots op jou!
(As jy nog nie die jaarlikse Kruispad-navorsing ingevul het nie (en aanlyn kan gaan), volg asb die volgende skakel om dit in te vul: https://kruispad.com/navorsing-2019/ Ons waardeer dit opreg.) Ek kry die volgende e-pos van Dawid (skuilnaam): In 2014 het ons finansieel baie swaar getrek. Ek kon nie ’n ruiker of kaartjie vir my vrou […]
Lees meer
Figgi, Hermi of Onesifi?
Paulus is Timoteus se mentor. Timoteus is nog jonk en moet nog ’n paar dinge in die lewe leer en ervaar. Daarom vertel Paulus stories en ervarings uit sy eie lewe om nie net vir Timoteus rigting te gee nie, maar ook om hom swaar en seer te spaar. Een van die eerstes waarteen Paulus […]
Lees meer
Raak nét aan my tjommie, dan …
Ek en my pelle van hoërskool is steeds goeie vriende. Vier van ons bly in dieselfde area. Een is in Australië, maar as hy hier is, kuier ons omtrent elke aand saam. Dit is ongelooflik om die hegte band tussen ons te beleef. Al het ons mekaar lanklaas gesien, tel ons die drade vinnig op, […]
Lees meer
Jy word gesoek
Ettienne (skuilnaam) vertel ’n kort stukkie uit sy lewe: Ons het PE toe getrek met ’n baie groot droom om miljoene te maak en die stadslewe te geniet. Ek het by die atletiekklub aangesluit en vir Attie (skuilnaam) ontmoet. Hy was ’n ware Christenvriend wat my na die Here gelei het. Ek is kerk toe, […]
Lees meer
Jou geloof versterk ook ander
Die lewe is nie maanskyn en rose nie. Dit ervaar ons almal amper elke dag aan ons lywe. Waaraan hou die pa en ma vas terwyl hulle vier maande oue baba net nie meer daar in sy wiegie lê nie? Hulle huis het inmekaar geval. Ek het lank daar aan die kombuistafel by hulle gesit […]
Lees meer
Verlange vir ander
Die eerste ou by wie ek ’n afspraak gaan maak as ek in die hemel kom, is Paulus. Ek het soveel waardering vir hom – seker omdat ek so baie van myself in hom sien. Seker omdat hy hierdie rowwe diamant was en alles full box het. Maar veral ook omdat hy ander mense met […]
Lees meer
Al trap ons skeef, kan en moet ons ander help
Ek kry hierdie pragtige storie van ’n enkel ouer: Hierdie mamma moes die ander dag haar kop in skaamte laat sak! Daar breek my dogtertjie haar arm en eers dink ons, ag nee wat, dit lyk nie soos ‘n gebreekte arm nie en mamma verbind hom self en vra vir Liewe Jesus om tog die […]
Lees meer
Om lekker geure af te gee
Filippense 4:10-20 Ons was ’n hoop kinders en soms was my ma bang dat daar dalk nie genoeg kos sal wees as daar gaste kom nie (wat natuurlik nooit so was nie). Dan het my ma altyd ’n kodewoord om die tafel gestuur: FHB – family, hold back! Na die tyd sal ons dan spottenderwys […]
Lees meer