God se Woord in vandag se woorde

Argief


Genade vir die grensbreker

Baie mense is gemaak om ordentlik te wees. Dis asof hulle nooit iets verkeerd doen nie. Hulle hare lê altyd net perfek. Dis regtig aangename mense en sal nie ’n vlieg skade aandoen nie. Ek wens ek kon so gewees het, want ek is meer van ’n grens-toetser. En dis nie dat ek daarvoor soek […]

Lees meer

Ons het Jesus so nodig

26Vir ons was so ‘n hoëpriester nodig, een wat heilig, skuldeloos en sonder smet is… Dieselfde dag wat ek hierdie vers lees, het daar op Kruispad ’n boodskap oor pornografie uitgegaan. Ek staan verstom oor die lesers se terugvoer: DIT IS ABSOLUUT SKOKKEND!! Ek gaan van vandag vir hierdie mense bid. ‘n Mens bid altyd […]

Lees meer

Die beste Advokaat en Hy is nog gratis ook!

’n Vriend van my werk by ’n baie groot internasionale prokureursfirma. In die hooggety van Covid-19 vra ek vir hom hoe dit met hul maatskappy in hierdie moeilike tyd gaan. Hy sê sy afdeling doen heel goed, maar die ouens wat litigasie doen, sukkel maar, want die howe is nie oop nie. Hy las by […]

Lees meer

Kroekies braai uit

Ek het al hieroor geskryf, maar ek dink ons moet dit weer vir mekaar sê: Kroekies braai uit! So het ons altyd as kinders gesê. Waar dit vandaan kom, is ek onseker. Maar as ek dit nou moet probeer uitwerk, kom dit seker van ons spelery as cowboys en crooks, waar laasgenoemde die diewe was. […]

Lees meer

Jesus se somme is anders

In ons dae was daar nie iets soos Graad R nie. Selfs kleuterskole was nie so algemeen nie. Ons het geëet, gespeel, geëet, gespeel en geslaap. Daarom was die meeste van ons erg tranerig toe ons in die klaskamers, wat soos ’n hok vir ons gevoel het, ingedruk word. Alles was vreemd. Die banke was […]

Lees meer

Nog ’n kans

Sjoe! Hoe lekker lag ek nou vir Paulus! Hy noem ook maar ’n graaf ’n graaf. Hy skryf hierdie persoonlike brief vir sy tjommie, Filemon, met een doel voor oë: Hy moet sy slaaf, Onesimus, terugneem. Onesimus het goed drooggemaak, gedros en gesteel. Maar nou het hy tot inkeer gekom en moet weer terug huis […]

Lees meer

God se genade is genoeg

Baie, baie kere staan ek verwonderd oor God se genade. Eintlik is die grootheid daarvan eenvoudig vir my net te groot om heeltemal te verstaan. Hoe kan God vir ’n sondige ou soos ek sommer net so lief wees? Maar meer nog, hoe kan God die pak vat vir al die verkeerde dinge wat ek […]

Lees meer

Hol weg van die lus

Soos ons vir Paulus ken, gee hy nie net ’n klomp opdragte nie, hy gee ons ook leiding oor hoe om die opdragte uit te voer. Hy sê mos ons moet die bak skoonkry, sodat God ons kan gebruik. Hier is sy eerste voorstel: 22Maak dat jy wegkom van al die verkeerde dinge wat vir […]

Lees meer

Rooi Brasso?

Pieter vra my om ’n gedenkdiens op die plaas vir een van die plaaswerkers te hou. Hy was die vorige naweek saam na die skou in Port Elizabeth en moes twee perde vashou. Daar het ‘n onderonsie tussen die twee perde ontstaan en die een het die ander een geskop. Ongelukkig was die werker tussen […]

Lees meer

Jesus gee nooit moed op nie

Santa vertel: Dit laat my weer terugdink aan die donker jaar van my lewe – my negentienjarige dogter was besig met haar studies. Sy en haar vriende het altyd lekker gekuier, maar op ’n stadium het my man ’n vermoede gehad dat hulle snaakse dinge aanvang. Een Maandagaand kry ons die tyding dat haar vriend […]

Lees meer

Sluit aan


Kies waar jy Kruispad wil ontvang. Jy kan enige tyd weer uitteken.