Elke aksie ’n reaksie, behalwe as dit by God kom
Daar gebeur baie dinge in ons lewe, maar ons kan nie alles onthou nie. Ek vermoed dat as ons alles moes onthou ons hardeskyf in ons brein gou vol sou raak. Ons onthou gelukkig net die dinge wat ’n groot impak in ons lewe gemaak het. Rêrige groot dinge. Baie mooi dinge, maar ook baie […]
Lees meer
Die stomp en die splintertjie
Jesus vertel van die man wat die koning R20 miljoen geskuld het. Die man was bankrot en kon nie die geld terugbetaal nie. Die koning wou hom in die tronk laat gooi, maar nadat hy gesmeek het, het die koning se hart sag geword en al sy skuld afgeskryf. (Miskien moet ek die verhaal vir […]
Lees meer
Skop, skiet en boomklim
Die vergifnis van sonde en wat Jesus vir ons aan die kruis gedoen het, moet ons oor en oor op verskillende maniere hoor sodat ons dit aan ons lyf kan voel. Ons moet elke oomblik van die dag weet wat Jesus gedoen het en dan ook ’n lewe van oorwinning leef. 15Dit kan ook nog […]
Lees meer
Opgeskeurde oortrokke rekeninge
Mense is so gewoond aan ’n rekening – eintlik is ons mal oor rekeninge. Ek weet nie of dit is omdat ons belangrik voel as ons ons beursies oopmaak en Inkie Pinkie Ponkie kan speel om te kies met watter kaart ons gaan betaal nie. Visakaart, Masterkaart, Clickskaart, Woollieskaart of Edgarskaart. Jy noem dit en […]
Lees meer
Vergewe om te vergewe
13… Julle was mos eers geestelik dood. Almal kon dit sien uit alles wat julle verkeerd gedoen het. In daardie stadium het Christus nog nie van julle sondige natuur ontslae geraak nie. Julle was geestelik nog nie besny nie. Toe verander dinge! Soos God Jesus lewendig gemaak het, het Hy julle saam met Hom lewe […]
Lees meer
In en uit die kis by ons begrafnis
In Kolossense 2 is Paulus hard besig om die mense mooi en deurdringend te vertel van Jesus se dood aan die kruis en wat dit met sonde gedoen het. Ons gaan nog ’n paar keer by die onderwerp stilstaan. Dit is goed so, want om die wonderlike daad wat Christus vir ons gedoen het met […]
Lees meer
Finaal afgesny
My vrou raak soms erg ongelukkig as ek iets vergeet wat sy gevra het ek moet saambring van die winkel af. Hoeveel keer is ek al kafee toe gestuur om brood te gaan koop en dan kom ek terug met alles behalwe brood. Dan wil sy hoenders vang. Maak tog volgende keer ’n knoop in […]
Lees meer
Sonder bagasie
Nadat die mens in die sonde geval het, was daar nie veel hoop nie. Die sonde het gemaak dat daar vyandskap tussen God en die mens gekom het. Die gevolg was dat die mens bestem was vir die ewige vuur. En vandag is dit nóg so. Die sonde loop nog orals om ons rond. Om […]
Lees meer
Versterkings inroep vir die regte pad
Filippense 1:3-11 Hoe lewe ’n mens reg? Deesdae is die reg en verkeerd so deurmekaar verweef dat ’n mens nie meer weet watter kant toe nie. Hierdie gesukkel om te weet waar die lyn van reg en verkeerd lê, word mooi deur die volgende storie uitgebeeld: ’n Dogter wou op ’n dag iets doen wat […]
Lees meer
Met bloed wat uit haar stroom en 20% lewe oor, skree sy agter hom aan: Ek vergewe jou!
WEES GEWAARSKU: HIERDIE IS NIE VIR SENSITIEWE LESERS NIE. Ek kry Dinsdag die aangrypende getuienis van Estelle du Plooy en deel dit met haar toestemming: Die oggend half 9 het ons tuinman by my kom kos vra. Soos gewoonlik het ek vir hom goeie kos en ’n beker koffie gegee. Hy het op die trappie […]
Lees meer