Vir my die pak gevat
Efesiërs 5:1-5 Die Bybel is darem dinamies, nè. Dis nou al amper 2000 jaar oud en die mens kan dit nog nie 100% vasgevang kry nie. Daar is soveel verskillende interpretasies, soveel verskillende opinies. Mense raak selfs heftig om hulle sienings te verwoord. Ek dink nie die Bybel gaan ooit opraak nie. Mense sal dit […]
Lees meer
Dit is oorgenoeg
Efesiërs 5:1-5 2Hy het ons so liefgehad dat Hy sy lewe tot ons voordeel gegee het. Hy het Homself geoffer en God het die offer aanvaar as betaling vir al die skuld wat ons met ons sondes gemaak het. Dit is al… Dit is genoeg… Dit is oorgenoeg… Om oor na te dink Is dit […]
Lees meer
Statistiek: My moeder ook vermoor
(Ek skrik toe ek vroeër die week die opskrif van dié Kruispad-skryfstuk, wat ek ’n jaar gelede al geskryf het, sien. Want sien, dis my niggie wat ons vanoggend in Wellington begrawe het. Vier kinders se moeder wat verlede week sommer so vermoor is. Ons staan die afgelope paar kere stil by vergifnis en al […]
Lees meer
Vergifnis vir ’n tweede kans
Ek ontvang ’n aangrypende getuienis van Rita: Ek het ook baie lank geworstel met ’n ding oor vergifnis. Sien, my dogtertjie was gemolesteer en ek dink dis enige ouer se grootste vrees en nagmerrie! Maar, met God se genade is ons daardeur en is ons so te sê heel. In die hofproses en alles wat […]
Lees meer
Wil jy soms mense platry?
’n Tyd terug vertel ’n vriend van my hoe swaar hy kry. Daar het ’n persoon in sy lewe ingedons en ’n wig tussen hom en sy ma ingedruk. Eintlik het die persoon sy ma by hom kom steel en alles wat tot nou toe mooi was met ’n groot modderige uitveër kom verwoes. Dis […]
Lees meer
Keer vir die clutch wat gly
Daar gebeur gereeld dinge wat ’n mens teen die dak uit dryf. Mense doen dinge wat in my oë plain stupid is. Mense maak verkeerde keuses en baie keer is dit ek wat met die gebakte pere in die hand staan. En dit begin sommer hier in die badkamer waar die klong al weer sy […]
Lees meer
Herstel van ’n rotavator
Op die eerste wingerdplaas waar ek ’n plaasbestuurder was, het ons in die herfs rog tussen die wingerd gesaai. Die idee was nie om die rog te oes nie, maar eerder om dit weer in die grond in te werk vir organiese bemesting. Die meeste van die grond was sanderig, so ons het die rog […]
Lees meer
Ses van die bestes
Ek was nog ’n klein seuntjie toe ek eendag op my eie by die winkel om die hoek instap. Die droëwors het my mond laat water en ek kon myself nie keer om ’n stukkie af te breek en net daar op te eet nie. Maar terwyl ek so kou, kom die winkelklerk om die […]
Lees meer
Die verstoppings in die pyp
Paulus is so bietjie bang om weer die pad aan te pak na Korinte toe. Hy is onseker wat hy daar gaan kry. Hy is bang dat daar 20… ’n Groot gestry, jaloesie, die een argument op die ander, verdeeldheid, ’n rugstekery, skinderveldtogte, hoogmoed en chaos… sal wees. Paulus is bang dat hy 21… van […]
Lees meer
Saam met Jesus aan die kruis
Om hierdie gedeelte reg te verstaan moet ons in gedagte hou dat die Jode van ouds nie gedink het alle mense is sondaars nie. Hulle het geglo dat slegs die mense wat nie streng volgens die wet leef nie, sondaars is. En Paulus wou juis aan hulle verduidelik dat niemand vrygespreek word omdat hy die […]
Lees meer