Om ’n sticker te dra
Die laaste sin van die volgende vers laat my wonder. 16Net mooi alles, of dit nou in die hemel of op die aarde is, is deur Hom gemaak. Of jy dit kan sien of nie, of jy dink dit is sterk of nie, of jy daarvoor wil neerval en dit aanbid of nie, maak nie […]
Lees meer
’n Hart wat gee
Filippense 4:10-20 Paulus sit in die tronk en die gemeente vir wie hy nou aan die skryf is, het vir hom ’n presentjie gestuur. Hy is so dankbaar daarvoor: 10Ek kan julle nie sê hoe bly ek is dat julle my nie vergeet het nie. Ek is saam met die Here daaroor bly. Vir ’n […]
Lees meer