Omdat God my liefhet…
God se idee is dat ons met ’n sak vol vreugde deur die lewe moet stap. Ons moenie met lang gesigte rondstap nie. Dis nie hoe God dit bedoel het nie. Maar ons sukkel. Ons sukkel om deur die swaar ons vreugde te vind. Ons sukkel om die opdrag van Paulus deel te maak van […]
Lees meer
Waar is ons vreugde dan tog?
Ons is emosionele wesens. God het ons so gemaak. Daarom word ons maklik emosioneel beïnvloed deur die omstandighede om ons. Dit is vir my moeilik om vreugde te ervaar as iemand naby my in pyn is. Ek kan nie lag wanneer ek weet my vriend het baie seer nie. Ek voel bedruk as my kontantvloei […]
Lees meer
Rotse, donderwolke en vreugde
Filippense 4:1-9 My dogter lees haar opstel vir my. My mond hang oop vir haar wysheid en ek besef dat ook sy al hard met die lewe te doen gekry het. Die lewe is nie maklik daar buite nie: Die langste reis wat ons as lewende wesens op die aarde in die gesig sal moet […]
Lees meer
Wees bly
Filippense 4:1-9 Onthou jy nog die kinderliedjie: Verbly jou in die Heer? Filippense 4 vers 4 sê verbly jou in die Heer Verbly jou, verbly jou, verbly jou in die Heer Filippense 4 vers 4 sê verbly jou in die Heer… Die Boodskap-vertaling sê dit so: 4 Julle hart behoort oor te loop van blydskap […]
Lees meer
Lag in die swaar
Filippense 3:1-3 1… moenie dat enigiets julle onderkry nie. Wees altyd oortuigend en opgeruimd. Julle is mos Christene wat die Here ken. ’n Vriend van my kom kla by my. Hy vertel van 20% van sy mense wat eenvoudig net nie opdaag vir werk nie. Sy duur masjien het net 15 minute gewerk en toe […]
Lees meer
Waar ware vreugde wegkruip
Filippense 2:12-17 Waar kry ’n mens ware vreugde? Baie keer in my lewe gaan my vreugde op en af. As die vakansie om die draai lê, of selfs net die naweek, voel ek lekker, maar sodra dit einde se kant toe staan, voel ek nie meer so lekker nie. So asof die Sunday night blues […]
Lees meer
Vrugte van die Gees is…Vreugde
Daar was tye in my lewe toe ek tussen die vloer en die politoer gelewe het. Tye toe dit nie met my goed gegaan het nie. Dit was in sulke tye wat ek gesmag het om net weer ’n stukkie vreugde te ervaar. Ware vreugde. Dan het ek begin droom. As ek net ’n klein bietjie […]
Lees meer
Saam met Jesus aan die kruis
Om hierdie gedeelte reg te verstaan moet ons in gedagte hou dat die Jode van ouds nie gedink het alle mense is sondaars nie. Hulle het geglo dat slegs die mense wat nie streng volgens die wet leef nie, sondaars is. En Paulus wou juis aan hulle verduidelik dat niemand vrygespreek word omdat hy die […]
Lees meer
Nie met ’n slap riem gevang
Vir baie mense is die evangelie net té eenvoudig. Hulle wag eintlik vir die catch. Ja, hoeveel keer het ons nie al oproepe gekry van mense wat jou die maan en die son belowe net om aan die einde van die gesprek te moet hoor dat jy ’n klomp geld moet stoot nie. Ai, dit […]
Lees meer
Wie is aan die steel van jou?
Orals waar ek kom, voel dit vir my of daar iemand is wat besig is om iets te vat wat nie syne is nie. Toe ek nog in die besigheidswêreld was, het ek in ’n stadium agtergekom dat die gebruik van die skroefies aansienlik toegeneem het. Na ’n ondersoek kom ek agter dat een van […]
Lees meer