God se Woord in vandag se woorde

Argief


’n Hart wat gee

Filippense 4:10-20 Paulus sit in die tronk en die gemeente vir wie hy nou aan die skryf is, het vir hom ’n presentjie gestuur. Hy is so dankbaar daarvoor: 10Ek kan julle nie sê hoe bly ek is dat julle my nie vergeet het nie. Ek is saam met die Here daaroor bly. Vir ’n […]

Lees meer

Kruispad-kersdrama: Aartappels vir ete

Luister na kruispad.com se aangrypende kersdrama: Aartappels vir ete. Jy sal anders wees! Kliek hier om dit aanlyn te luister. (dis nie meer op YouTube beskikbaar nie) Geseënde Christusfees!

Lees meer

Dankbaar vir my hose pipe

Paulus praat in die hele hoofstuk 9 om die mense van Korinte te leer hoe om te gee. Hy gee goeie raad soos: 5… Dink asseblief eers goed oor die saak na en maak julle bydraes op die regte manier bymekaar. Onthou, dit moet regtig ’n dankoffer wees, nie iets wat van julle afgepers is […]

Lees meer

Gee is nie ’n issue nie

Ek weet nie hoekom is dit so nie, maar as mens ’n seer toon of vinger het, stamp jy dit mos gedurig. Of iemand vat per ongeluk aan die seer. Dan wil ’n mens deur die dak spring. Ek vermoed dis dieselfde wanneer daar oor gee, geld en gawes gepraat word. Mense raak so maklik […]

Lees meer

Dis goed om uit te blink

Dit is altyd belangrik dat almal in ’n span hulle deel bring. Dit help nie die Springbokke het die beste en vinnigste agterlyn en die grootste en rofste voorspelers, maar die haker gooi so windskeef by die lynstaan in dat die opposisie elke keer die bal afneem nie. En in die skrums gaan dit nie […]

Lees meer

Met ’n oop hand en oë wat traan

Ek en ’n vriend sit op die stoep en gesels oor gee. Ons begin by mense wat moeilik gee en eindig by ’n klomp stories van mense wat nie kan ophou gee nie. Ek wonder sommer hardop of mense wat maklik gee gelukkiger mense is. Toe hy loop, som hy die aand se gesprek met […]

Lees meer

Sluit aan


Kies waar jy Kruispad wil ontvang. Jy kan enige tyd weer uitteken.