God se Woord in vandag se woorde

Argief


’n Groepie vir Jesus

As ek ’n gelukkie langs die pad raakloop, vertel ek dit gou aan al my vriende. As ek hoor van Karooskaap wat teen ’n goeie prys te koop is, maak ek maatjies bymekaar om daarin te deel.   Jy sien, ek kan myself nie keer nie. Ek wil hê dat almal in die gelukkie moet deel. […]

Lees meer

Jesus kom een of ander tyd

“Sê vir my: Weet jy wanneer Jesus weer kom? Nee, jong ek weet nie, maar ’n ander ou sê nou die dag dat dit gaan nou so rof in die wêreld dat die Here seker al voor die wêreld se voordeur staan.”  “My broer, my broer! Hoekom glo jy nog in die twak? Tweeduisend jaar […]

Lees meer

Laat ons nooit stilbly

My motorfiets vriend uit Jo’burg vertel van ’n keer toe hy geglip het.   Ek is hartseer vanaand.  Ek loop vandag by ons plaaslike poskantoor in en vra vir die derde keer waar is die meisie wat my altyd sien inkom het en gegroet het.  Sy was ook in die motorfiets bedryf en het issues gehad […]

Lees meer

Sit jou koplig aan

Ek het een oggend, toe ek nog geboer het, by die deur uitgestap om die werk op die plaas aan die gang te kry. Kort daarna besef ek dat ek die stukkie wat ek vyf minute gelede in die Bybel gelees het, nie meer kan onthou nie. Die volgende oggend het ek begin neerskryf wat […]

Lees meer

’n Rots met kleivoete

Ons begin met die eerste brief wat Petrus, die apostel van Jesus, geskryf het. ’n Brief wat vir my en jou sal help om elke dag soos ware kinders van God deur die lewe te stap. Wanneer ek aan Petrus dink, is die eerste beeld wat in my kop opkom waar hy Jesus verloën. Jesus […]

Lees meer

Effe hand nog steeds na God

Hierdie verhaal was, nee, is nog steeds vir my aangrypend. Douw vertel: My gesin se lewens is onherroepelik omgekeer op ‘n pragtige Sondagoggend van die Paasnaweek in 2005 naby Hopetown, toe die motor van die pad af geloop en omgeslaan het. Waar my jongste van vier dogters, op ‘n ouderdom van 18 ‘n kwadrupleeg gelaat […]

Lees meer

Garage maak nie kar

Ek het altyd gesê dat as ek in ’n gemeente sou staan, ek almal se attestate, dis nou ’n groot woord vir jou lidmaatskapskaartjie, sou terugstuur. Dan sal ons mooi om ’n tafel gaan sit en uit die Bybel hoor wat dit beteken om ’n toegewyde kind van God te wees. Die gemeentelede kan dan […]

Lees meer

Jou passie vir ander

Die slim mense kon nou nog nie uitgewerk het wie presies die skrywer van Hebreërs was nie. Vir jare het die mense gedink dit is Paulus, maar die skryfstyl kan nie heeltemal aan hom toegedig word nie. Wat ons wel weet, is dat hy ’n passie gehad het om die Evangelie daar buite by sy […]

Lees meer

Oorloop emmers van dankbaarheid

Die statistieke wys dat besighede wat van die een geslag na ’n volgende geslag oorgedra word, baie keer in die derde geslag vou. Gewoonlik het die pa met niks begin nie, maar met harde werk ’n groot besigheid staangemaak. Die seun het by sy pa geleer en weet waar dinge vandaan kom. Die kleinseun het […]

Lees meer

Erg vol kattekwaad, maar nie Godloos

Ons was vyf makkers op skool wat nog steeds tjommies is. Ons was nogal stout op skool. Nou nie lelik stout nie, maar akademie het nie een van ons aangestaan nie en ons het elke moontlike rede uitgedink om skool vir die dag mis te loop. As die verskoning van ’n seer maag nie gewerk […]

Lees meer

Sluit aan


Kies waar jy Kruispad wil ontvang. Jy kan enige tyd weer uitteken.