God se Woord in vandag se woorde

Argief


Nie meer gewoon

My bergfiets is gesteel. Om te besef dat ’n dief binne ’n meter van my slapende liggaam beweeg het en met sy vuil hande en vuil hart my fiets kom vat het, was ‘n baie slegte ervaring. Gelukkig was die fiets verseker en kon ek dieselfde maak aanskaf, al was die fiets al baie meer […]

Lees meer

Met Hein se sight

Klik hier om na Sondag se preek van Gerjo Ben: Vergeet en vergewe op YouTube te kyk. Klik hier om op ons YouTube Channel te subscribe. Hindsight, sê die mense, is mos altyd die beste insig, want nou het die ding al klaar gebeur en almal weet presies hoe en wat die uitkoms is. ’n […]

Lees meer

Gumtree aankope sonder sien

Ek is ’n vurige Gumtreeman. Vir dié van julle wat nie weet nie, dis ’n aanlyn platform waar jy goed kan koop en verkoop. Ek het al baie dinge deur Gumtree gekoop en verkoop. Ons bestaande drone waarmee ons materiaal afneem vir ons YouTube-preke moes vervang word. Ons kry toe ’n stewige donasie van ’n […]

Lees meer

Meer as goud in die erfporsie

My foon lui. Dit is ’n No caller ID ene. Ek tel nie meer deesdae sulke nommers op nie. Maar die ou is aanhoudend. Ek antwoord later die telefoon, so half skepties en nie te oorvriendelik nie. Hy sê ek moet kom na my oupagrootjie se plaas. Ek vertrou niks nie en wil die foon […]

Lees meer

Aanvaarbaar gesterf vir God

Kan ’n mens ooit die verlossingsboodskap van Jesus té veel hoor? Ek dink wanneer ’n mens besef waarheen jou pad eintlik bespreek was en wat alles met jou sou gebeur as jou en Jesus se paaie nie by die kruis gekruis het nie, dan wíl ’n mens die boodskap oor en oor en oor hoor. […]

Lees meer

Skuldig voor die wet, maar tog vry

Wanneer ’n moordenaar voor die regter staan, help dit niks dat hy vertel hoe goeie vader hy vir sy kinders was of hoe ’n goeie man vir sy vrou nie. Dit help nie hy vertel al die stories waar hy elke dag mense se nood verlig het nie. Niks van sy goeie dade vee die […]

Lees meer

Nie op ons eie nie

Ek en my vrou sit op die stoep. Sy is besig om ‘n ernstige studie oor Openbaring te doen. Sy vertel hoe die voorspellings al hoe meer ’n werklikheid is. Neem maar net ons manier van betaal. Deesdae tap ek net my foon en daar gaan die betaling af. Ons is regtig besig om na […]

Lees meer

Jesus se bloedoortapping

Wanneer bloed uit ’n mens of dier loop, weet ’n mens dat as dit nie gestop word nie, die persoon doodgaan. Dis asof sy lewe uit hom tap. Daarom dat die Israeliete bloed gelykstaande aan lewe gesien het. Sonde tap die lewe uit die mens. Sonde maak dood. Sonde bring verwoesting en om van die […]

Lees meer

’n Splinternuwe altaar vir jou

Die altaar het baie sentraal gestaan in die Ou Testament. Die altaar was die hoof kommunikasiekanaal tussen die volk en God. Dit was die plek waar die mense vir God offers gebring het. Dit was die plek waar bloed moes vloei vir al die mens se sondes. Die altaar en die diere wat daarop geoffer […]

Lees meer

Prestasie-gebaseerde Christenskap

Ek raak vanoggend stil en bid sommer vir die kinders. Vir elkeen se behoeftes. Ek bid ook vir Renata en vra dat die roeping wat God vir haar het, vir haar sal duidelik wees en dat sy dit sal najaag. Ek bid ook vir myself en my roeping en ek bid veral dat ek God […]

Lees meer

Sluit aan


Kies waar jy Kruispad wil ontvang. Jy kan enige tyd weer uitteken.