Nuwe moed en krag
(Ons is dankbaar om te kan sê dat Frans Groenewald, die kunstenaar van alle Kruispad sketse, regop sit na sy beroerte verlede Maandag. Sy regterkant is steeds verlam, maar bid asb saam met ons vir volkome genesing.) (Soos julle die afgelope week agtergekom het, is daar nog ‘n gogga in ons IT Program. Dankie vir […]
Lees meer
Jesus en God is ’n mean team
Die afgelope tyd is ek in verwondering oor die Bybel, die Woord van God. As dit die Woord van mense was, sou dit nie tot nou toe nog bestaan het nie. Ander mense sou alles mooi verklaar het en die woorde sou nie meer vir ander iets beteken het nie. Maar omdat God self die […]
Lees meer
En nog krag vir elke dag
Filippense 4:10-20 Dis so ’n wonderlike vers dié, dat ek nie anders kan as om weer ’n keer hier stil te staan nie. Hier is ’n wonderlike verhaal van iemand wat weet waar sy krag sit. Hy het gedruk gevoel om iets by die steenkoolmyn, waar hy in Gauteng werk, te doen. Maar hy was […]
Lees meer
Nog krag vir nog ’n dag
Filippense 4:10-20 Ek wil weer die kitaar slaan oor die vers. Die vers is net te kragtig om net een of twee keer iets daaroor te skryf. As ons die vers regtig verstaan en ten volle kan deelmaak van ons hele wese, gaan die lewe soveel makliker wees. 13Vir alles in die lewe, die goeie […]
Lees meer
Krag vir nog ’n dag
Filippense 4:10-20 ’n Vriend van my lees die vorige skryfstuk en sê hy stem nie saam nie. Dit lyk so asof Jesus ’n quick fix is. So asof Jesus ’n magic wand oor al ons probleme swaai en woeps! Daar is alles weg. Nee, ek dink nie dis waarvoor Paulus en ons Christendom staan nie. […]
Lees meer
Om pap batterye te charge
Filippense 4:10-20 Een ding wat my onmiddellik op-charge is as ek rustig op die bank gaan sit, die afstandbeheer neem om die TV aan te skakel, maar as ek die knoppies druk, gebeur daar niks. Dan druk ek die knoppies gewoonlik harder, asof ek hulle dwarsdeur die afstandbeheer wil druk, maar niks. As ek die […]
Lees meer
Wonderlike oranje kragopwekkers
Ai, Eskom, met julle moet ’n mens wraggies hare op jou tande hê. Inteendeel, ek moes myne al ’n paar keer laat knip! My werk, soos baie ander Suid-Afrikaners staan botstil as daar nie krag in die drade is nie en vir handjies gevou sit is daar nie tyd nie. Toe daar nóg ’n kragonderbreking […]
Lees meer
Wenners deur ons swaar
Paulus het soms swaargekry. Die doring wat in sy vlees vasgesit het, het hom by tye hard geboks. Getrou aan sy aard het Paulus so bietjie in opstand gekom en met God hieroor geworstel. En getrou aan God se aard, kom wys Hy vir Paulus hoe die dinge inmekaar steek. God sê ook vir Paulus […]
Lees meer