God se Woord in vandag se woorde

Argief


Spring ander in die lug oor jou?

In die gedeelte kom ’n mens duidelik agter dat Paulus baie respek het vir die mense van Tessalonika. Hy is so opgewonde oor hulle dat hy graag weer by hulle wil gaan kuier, maar kort-kort word daar ’n stokkie voor gesteek. Paulus is opgewonde oor die mense se geloof. Hy loop oor van vreugde omdat […]

Lees meer

Ons dam se ganse

Daar is ’n engelse spreekwoord wat sê: Birds of the same feather flock together. In Afrikaans praat ons van ons dam se ganse. Ek vermoed dit is vir ons almal waar. Ons kies vriende wat so min of meer soos ons is. Ons kies skole vir ons kinders waar opvoeding aangebied word soos ons dit […]

Lees meer

Advertensie speel

(Net so onthoutjie: As jy nog nie die navorsing ingevul het, kliek asb hier om dit in te vul. Ons waardeer dit opreg! ) Filippense 1:19-26 Met die 2015-rugbywêreldbeker in Engeland verloor ons die eerste wedstryd teen Japan. Dit was ’n groot skok vir alle Suid-Afrikaners. Heineke en Jean het voor die tyd so mooi […]

Lees meer

Versterkings inroep vir die regte pad

Filippense 1:3-11 Hoe lewe ’n mens reg? Deesdae is die reg en verkeerd so deurmekaar verweef dat ’n mens nie meer weet watter kant toe nie. Hierdie gesukkel om te weet waar die lyn van reg en verkeerd lê, word mooi deur die volgende storie uitgebeeld: ’n Dogter wou op ’n dag iets doen wat […]

Lees meer

’n Borsstuk van reg lewe na geluk

Efesiërs  6:10-20 ’n Vriend van my het ’n groot besigheid gehad. Ek het verbaas gestaan om te sien hoe sy besigheid van ’n klein eenmansaak uitgebrei het tot ’n groot organisasie waar honderde mense vir hom gewerk het. Ek kom eendag by hom en sien dat daar nie veel aangaan nie. Die lorries ry nie […]

Lees meer

Geluk sit nie saam met konkel in die donker       

Efesiërs  5:6-18 ’n Vriend van my is pal ongelukkig. Die een ongeluk na die ander ry hom. Hy het al amper alles verloor. Alhoewel hy finansieel goed daarna uitsien, is hy baie eensaam. Sy pelle hang om hom, maar as hulle weg is, is hy hier diep binne hom alleen. Hy kom sit by my […]

Lees meer

’n Bitter smaak in die mond

’n Vriend van my het vir my ’n hele paar kilogram olywe gegee om in te lê. Maar dis nie sommer net vir inlê nie. Jy moet eers ontslae raak van al die bitter. Ek kies gewoonlik die lang roete. Vir maande aaneen moet die water elke dag vervang word. En so met die uitloop […]

Lees meer

Tyd vir ’n diens

In Efese is daar mense wat nog heeltemal van die pad af is. Hulle het al met die mond bely, maar dit is nog nie sigbaar in hulle gedrag nie. Die dinge wat hulle doen, vertel nog die storie van voor hulle vir Jesus ontmoet het. Ek vermoed hulle het aangeneem dat hulle presies nog […]

Lees meer

Nie soos ’n jellievis

Net om te recap: Paulus is aan die woord in die boek Galasiërs. Paulus was ’n fanatiese aanhanger van die Joodse godsdiens voordat hy in Jesus as die Verlosser begin glo het. Petrus was een van Jesus se dissipels. Beide verkondig dieselfde evangelie en het ooreengekom dat Paulus die evangelie aan die nie-Jode sou verkondig […]

Lees meer

‘n Lewe wat God trots maak

Keer op keer praat Paulus padlangs met die gemeente van Korinte. Hy praat met hulle op ’n manier wat elkeen kan verstaan. Dit is so prakties dat ons nie veel meer daaroor hoef te sê om dit self te verstaan en deel te maak van ons lewe nie. Neem nou maar net vers een van […]

Lees meer

Sluit aan


Kies waar jy Kruispad wil ontvang. Jy kan enige tyd weer uitteken.