God se Woord in vandag se woorde

Argief


Leer uit my foute

Die lewe verander darem teen ’n spoed. Ek vertel vir my seun dat ek die hoofknaap tussen 17 mans in die studentehuis geword het toe ek met my splinternuwe rekenaar daar aankom. Dit het twee floppy drives gehad met ’n amber skerm. My seun het my met sulke wasige oë aangekyk en ek kon sien […]

Lees meer

Sonder ’n spikkeltjie sonde

Paulus het aan die begin van die brief gesê dat hy vir die lesers, die mense van Tessalonika, bid. Hier demonstreer hy dit prakties: 23Ek bid dat God, wat vrede tussen ons en Hom gemaak het, julle lewe geheel en al vir Hom opsy sal sit. Mag Hy julle met alles binne-in julle oppas tot […]

Lees meer

Gaan na die hemel-kaartjie

Monopoly was een van my gunsteling bordspeletjies as kind. Ons het ure aaneen gespeel om soveel as moontlik eiendom in die hande te kry. Om ’n hele paar hotelle in Eloffstraat te besit, was die mikpunt. Met harde werk, goeie beplanning en hier en daar ’n bietjie geluk raak jy uiteindelik die grondbaron. Sommige het […]

Lees meer

“Ek het nêrens om heen te gaan nie”

Ons markeer die pas by die middelpunt van die evangelie. Ons almal het ’n verantwoordelikheid om hierdie verlossingsboodskap uit te dra. Ons almal doen dit op verskillende maniere. Ek kon nie anders as om die komiese verhaal van Johan te deel nie: Ek en my vrou is seker nou al so 20 jaar besig met […]

Lees meer

Elke aksie ’n reaksie, behalwe as dit by God kom

Daar gebeur baie dinge in ons lewe, maar ons kan nie alles onthou nie. Ek vermoed dat as ons alles moes onthou ons hardeskyf in ons brein gou vol sou raak. Ons onthou gelukkig net die dinge wat ’n groot impak in ons lewe gemaak het. Rêrige groot dinge. Baie mooi dinge, maar ook baie […]

Lees meer

Sonde sus jou aan die slaap

Ek hou van eet. Ek hou daarvan om gedurig te eet – dié dat ek so lyk. Vir my is elke maal ’n geleentheid om bymekaar te wees en lekker saam te kuier. ’n Vriend van my is aan die vas. Ek wil dadelik vir hom sê dat ek dit nie sal kan doen nie, […]

Lees meer

Elke outjie het ’n foutjie

Elke outjie het ’n foutjie. Party van ons het ’n hele paar en om dit in ’n verkleiningsvorm te gebruik, doen redelik afbreek aan die waarheid. Ja, die meeste van ons sukkel met ’n stuk sonde wat te gereeld by ons lewe se voordeur opdaag. Ons weet ons moet dit nie inlaat nie, maar helaas, […]

Lees meer

Treffend in sy eenvoud

Dit ontstel my as manne van God mors. Hulle sê en doen wat hulle wil en dis asof die mense, sonder om te dink, blindelings agter hulle aanloop. Hulle boodskap is heeltemal van die waarheid gestroop. Soos die pastoor wat mense met die insekdoder, Doom, in die gesig gespuit het om die demone te verjaag. […]

Lees meer

Skop, skiet en boomklim

Die vergifnis van sonde en wat Jesus vir ons aan die kruis gedoen het, moet ons oor en oor op verskillende maniere hoor sodat ons dit aan ons lyf kan voel. Ons moet elke oomblik van die dag weet wat Jesus gedoen het en dan ook ’n lewe van oorwinning leef. 15Dit kan ook nog […]

Lees meer

Opgeskeurde oortrokke rekeninge

Mense is so gewoond aan ’n rekening – eintlik is ons mal oor rekeninge. Ek weet nie of dit is omdat ons belangrik voel as ons ons beursies oopmaak en Inkie Pinkie Ponkie kan speel om te kies met watter kaart ons gaan betaal nie. Visakaart, Masterkaart, Clickskaart, Woollieskaart of Edgarskaart. Jy noem dit en […]

Lees meer

Sluit aan


Kies waar jy Kruispad wil ontvang. Jy kan enige tyd weer uitteken.