God se Woord in vandag se woorde

Argief


In en uit die kis by ons begrafnis

In Kolossense 2 is Paulus hard besig om die mense mooi en deurdringend te vertel van Jesus se dood aan die kruis en wat dit met sonde gedoen het. Ons gaan nog ’n paar keer by die onderwerp stilstaan. Dit is goed so, want om die wonderlike daad wat Christus vir ons gedoen het met […]

Lees meer

Finaal afgesny

My vrou raak soms erg ongelukkig as ek iets vergeet wat sy gevra het ek moet saambring van die winkel af. Hoeveel keer is ek al kafee toe gestuur om brood te gaan koop en dan kom ek terug met alles behalwe brood. Dan wil sy hoenders vang. Maak tog volgende keer ’n knoop in […]

Lees meer

Watter hond gee jy kos?

’n Vriend van my uit Holland stuur die volgende verhaaltjie vir my: Daar was eens een ou man wat met sy kleinseun in die veld by die vuur sit. Die seuntje vra die ou man alles oor goed en kwaai dinge. Oor skinner en kwaaisprekerij, oor slegte goed wat mense doen, maar heel in het […]

Lees meer

Sonder bagasie

Nadat die mens in die sonde geval het, was daar nie veel hoop nie. Die sonde het gemaak dat daar vyandskap tussen God en die mens gekom het. Die gevolg was dat die mens bestem was vir die ewige vuur. En vandag is dit nóg so. Die sonde loop nog orals om ons rond. Om […]

Lees meer

Die reaksie op ons aksies

Filippense 3:4-11 Dit was op die skerms van die gym waar ek die eerste keer van Oscar Pistorius en Reeva se trauma gehoor het. My hart het so ’n kramp gegee en ek het hom bitter jammer gekry. Die hofsake daarna was nie maklik nie en elkeen het sy eie opinie gehad. In die vroeër […]

Lees meer

Doom nie nodig nie

1 Tessalonisense 1:6-10 Dit ontstel my as manne van God mors. Hulle sê en doen wat hulle wil en dis asof die mense, sonder om te dink, blindelings agter hulle aanloop. Hulle boodskap is heeltemal van die waarheid gestroop. Soos die pastoor wat mense met die insekdoder, Doom, in die gesig gespuit het om die […]

Lees meer

Van Prins tot mens verneder

Filippense 2:6-11 Probeer jouself indink in Jesus se skoene. Hier sit Hy rustig in die hemel en doen dinge wat by ’n prins pas. Gemaklike lewe van ’n adellike met genoeg mense om Hom om alles vir Hom te doen. Van tyd tot tyd het Hy en God board meetings met die res van die […]

Lees meer

Versterkings inroep vir die regte pad

Filippense 1:3-11 Hoe lewe ’n mens reg? Deesdae is die reg en verkeerd so deurmekaar verweef dat ’n mens nie meer weet watter kant toe nie. Hierdie gesukkel om te weet waar die lyn van reg en verkeerd lê, word mooi deur die volgende storie uitgebeeld: ’n Dogter wou op ’n dag iets doen wat […]

Lees meer

Die duiwel aan die woord

Efesiërs  6:10-20 Ek lees nou die dag weer die stuk waar Jesus in die woestyn deur die duiwel versoek is. Dit was maar ’n nare affêre. Met die tweede versoeking sê die duiwel vir Jesus dat hy van die kerk se toring moet afspring, want, sê hy: Mat 4:6… Daar staan mos in die Bybel […]

Lees meer

Vir my die pak gevat

Efesiërs  5:1-5 Die Bybel is darem dinamies, nè. Dis nou al amper 2000 jaar oud en die mens kan dit nog nie 100% vasgevang kry nie. Daar is soveel verskillende interpretasies, soveel verskillende opinies. Mense raak selfs heftig om hulle sienings te verwoord. Ek dink nie die Bybel gaan ooit opraak nie. Mense sal dit […]

Lees meer

Sluit aan


Kies waar jy Kruispad wil ontvang. Jy kan enige tyd weer uitteken.