God se Woord in vandag se woorde

Argief


Gaan revisit die aftrekplekkies

’n Goeie vriendin maak haar hart oop en vra dat ons tog vir haar moet bid: Vandag is my gemoed nie lekker. Ek is bekommerd. Ek is erg bekommerd oor ’n 50% salaris sny die einde van die maand. Ek is bekommerd oor my toekoms. Ek is bekommerd of ek aan die einde van die […]

Lees meer

Swaar leer gehoorsaamheid

Jesus is ons broer en die een wat voor stap. Hy wys ons hoe om die pad van die lewe vandag te stap. Een van die grootste lesse wat ons kan leer, is dat Jesus 100% gehoorsaam was en presies gedoen het soos God se opdrag aan Hom was. Jesus het baie swaar gekry toe […]

Lees meer

In jou skoene te stap

’n Mens se lewe loop soms anders as wat jy beplan het. Ek het na my studies vir 12 jaar op twee wonderlike wynplase geboer. Hier is ek blootgestel aan die dag tot dag lewe van ’n boer en al sy uitdagings. Een van die grootste uitdagings is dat jy uitgelewer is aan die natuur. […]

Lees meer

Lyding bring oorwinning

God en Jesus se plan om die wêreld van verderf te red, was nie ’n maklike een nie. Daar moes deur baie seer en swaar gegaan word. Bloot die feit dat Jesus die hemel moes verlaat, was reeds baie erg. Ek dink nie ’n mens kan presies verstaan hoe swaar dit vir Jesus moes wees […]

Lees meer

Breakdowns, breakthroughs en seisoene

So deur die jare tel ’n mens wysheid langs die pad op. Baie daarvan is as jy op die swaarkry-pad loop. Ek het geleer dat baie dinge deur seisoene gaan. In die besigheid was daar goeie seisoene, maar wat baie keer gevolg is deur seisoene toe dit swaar getrek het. In verhoudings is daar seisoene […]

Lees meer

Met die leeu om die hoek

Ons het baie versoeke gekry om tydens die isolasie-tydperk eredienste op Sondae te stream. Ons beplan die eerste diens op Sondag, 29 Maart om 9h00. Skakel gerus in by ons: https://kruispad.com/kruispad-comtv/ As ek so oor my lewe kyk, sien ek keer op keer plekke waar dit maar broekskeur gegaan het. Daar was tye wat dit […]

Lees meer

Dis ’n gestoei, maar darem nie alleen nie

Hoeveel keer het God se Woord ons nie al gewaarsku nie: 12Elkeen wat Jesus s’n is en wat lewe soos God van hom verwag, moet weet dat hy ook vervolg sal word. En dan nog die stuk eerlikheid by: Die rede is dat die slegte mense nie skielik beter gaan word nie. As jy erns […]

Lees meer

Een vir almal en almal vir een

Ek onthou nog vir Trompie en die Boksombende uit my kinderdae. Hulle was ’n tipiese bende wat saam kattekwaad aangevang het. As daar ’n klip op die dak val of die deurklokkie lui, maar as jy oopmaak is daar niemand, kan jy maar weet: die Boksombende is aan die gang. Op skool was ons ook […]

Lees meer

As swaarkry opdaag

Kom ons val met ’n paar moeilike vrae by die deur in: Hoeveel pyn is jy bereid om te vat vir jou geloof? Tot watter punt is jy bereid dat jy gemartel word vir jou geloof? Sal jy sterf vir jou geloof? Is jy bereid om jou kinders en geliefdes se dood te aanskou vir […]

Lees meer

’n Belofte vir jou

8 … God sal vir jou die krag gee wat jy nodig het om die swaarkry wat Christenskap mag bring, saam met my te kan verdra. Kry jy swaar omdat jy ’n Christen is? Gaan jy ’n heelwat ligter lewe leef as iemand jou nou sê jy kan jou Christen lidmaatskap bedank? Ervaar jy keer […]

Lees meer

Sluit aan


Kies waar jy Kruispad wil ontvang. Jy kan enige tyd weer uitteken.