Hou met alles vas aan God
Tydens die hooggety van Covid-19, doen ons ’n blits navrae by Roadtrip247 en vra vir hulle wat hulle dink die grootste kwessies onder jongmense is. Hier is die top 8: Gaan ek die jaar slaag? Ek is bang my familie raak siek. Ek is bang iemand naby my gaan dood. Ek is bang vir die […]
Lees meer
Vertrou vertroue
Wat sal jy sê is vertroue? In kort, sal ek sê vertroue is die wete dat iemand sal doen wat hy of sy belowe het. Ek vertrou dat jy getrou in jou huwelik sal bly. Ek vertrou dat as jy sê jy sal nie geld onder die tafel vat nie, jy dit nie sal doen […]
Lees meer
Jy is ’n erfgenaam
My ma het lank voor haar dood ons kinders eendag by die huis bymekaargemaak. Sy het besluit dat alles wat in haar boedel se mandjie gaan opeindig, daardie dag ’n eienaar gaan kry. So het ons, van die oudste tot die jongste, elkeen ‘n beurt gekry om iets te kies en dit is op ’n […]
Lees meer
Vertroue in stukkies geskiet
Ek kry ‘n e-pos van Ester (skuilnaam): Baie dankie vir hierdie stukkie. Dis so reg vir my vir vandag. Ek het iemand vir wie ek graag al die boodskappies wil aanstuur, maar ek weet nie altyd waar en hoe om haar in die hande te kry nie. Sy is my dogter. Sy is al vir […]
Lees meer
God – ons windbreker
(Soos jy dalk agtergekom het, sukkel ons weer die afgelope tyd met ons e-pos stuurprogram. Ons vra om verskoning as jy dalk meer as een e-pos op ’n dag ontvang op ongereelde tye. Ons tegniese span werk hard om die fout uit te snuffel.) Dit is goed om so nou en dan jou basis te […]
Lees meer
’n Lewe gebou op vertroue
Ek sien ek het ’n fout gemaak. Ek het in die vorige gedeelte die laaste stukkie van vers 17 uitgelos. Eintlik is dit die antwoord op alles. 17… Hulle moet eerder hulle lewe bou deur op God te vertrou. Hy sal sorg dat ons alles kry wat ons nodig het om van te leef. Praat […]
Lees meer
Vertroue en liefde wat oorloop
Dis goed om te weet dat ons die eiendom van God is. Ons het ’n opdrag om wye draaie te loop rondom verkeerde goeters. Laas het ons gehoor ons moet al ons energie gebruik om só te leef dat God ons op die skouer kan klop en sê: Welgedaan. Ons hóór die dinge. Ons wéét […]
Lees meer
God oorspoel ons met Sy goedheid
Ek het ’n vriend wat baie jare gelede iets verkeerd gedoen het. Een Vrydagmiddag staan daar ’n speurder voor sy huis en stop ’n lasbrief vir arrestasie in sy hand. Hy sit die hele naweek agter die tralies. Wat alles daardie naweek met hom gebeur het, is eenvoudig net te aaklig om te beskryf. Die […]
Lees meer
Moet Jesus dit weer doen
Wanneer ons wiele afkom, wonder ons vinnig waar God is. As dit seer is en die pyn loop orals uit, wil ons weet wat van God geword het. Maar Hy is daar. Hy is altyd daar. Dis dalk juis die seer en pyn se skuld wat ons verblind vir God se teenwoordigheid in ons lewe. […]
Lees meer
God sal jou nooit drop nie
Ons is op ’n depressie bewusmakingstoer in Namibië. As toeris sien ’n mens die land anders. Jy hoor die bekommernisse oor die land se ekonomie en kan eintlik daarmee identifiseer, want in ons eie land loop die bekommernisse ook hoog. Ons weet nie presies waarheen ons eie land op pad is nie. Tog hoor ons […]
Lees meer