Laaste en finale offer
(Lees Hebreërs 7:1-25, verkieslik in Die Boodskap, om ’n goeie idee te kry van die priesters in die Ou Testament.) Die priesters in die Ou Testament het basies twee funksies gehad. Die eerste was om middelman of mediator te wees tussen God en die volk. Die priester het met God gepraat en dan die boodskap […]
Lees meer
Vrede en vreugde by jou werk
Die meeste van ’n mens se wakkertyd is jy by jou werk. Die plek waar jy werk, die mense wat saam met jou werk, die mense vir wie jy werk, het ’n groot invloed op jou. Kyk ’n bietjie hoe lyk jy as jy by die huis kom en nie ’n goeie dag by die […]
Lees meer
Vrede en vreugde met wysheid
Toe ons in 2010 met ons bediening begin het, het ek lank gewonder wat die naam moet wees, maar dit wou net nie kom nie. Stadig het die visie na vore gekom: God se Woord in vandag se woorde. Om so mense te help om weer God se Woord by die kruispaaie in hul lewe […]
Lees meer
Christenskap is nie vir sissies nie
Hulle sê mos oud word is nie vir sissies nie, want kyk nè, alles raak ’n uitdaging. Soms net om uit die bed op te staan gebeur in kompartemente. Soos ek wat Saterdag besef dis nou die tyd om al die swembadpype te vervang. Ek wou nie eintlik nie, maar daar is êrens ’n lek. […]
Lees meer
Vrede is …
Ek raak nou bietjie moeg vir die nuus, want die oorgrote meerderheid is slegte nuus. Ja, daar is goeie nuus, maar dit kry nie tyd op die lug nie. Dit is nie sensasioneel genoeg nie en betaal nie die rekeninge nie. Hoekom word die mens so aangetrek deur negatiewe nuus? Dit stig tog nie. Inteendeel, […]
Lees meer
Dansend vry!
Partykeer wonder ek hoekom God nog iets met my te doen wil hê. Ek voel soms of ek dit eenvoudig net nie maak nie. Ek beur te veel oor die lyne. Ek dop gereeld die rustig-bly-toets. Ek is soms meer lou as warm. Ek doen baie keer nie dit wat ek weet ek móét doen […]
Lees meer
Vrede met wat jy het
Nataniël het darem ’n slag met woorde. Een van sy sê-goed oor dankbaarheid: “Kry vir jou ’n hond en noem hom dankie. Elke keer as jy hom roep, kan jy onthou hoe dankbaar jy moet wees vir alles wat jy het en alles wat jy so onverdiend uit genade ontvang.” 8As ons genoeg het om […]
Lees meer
Om ’n verskil te maak
Nadia (skuilnaam) vertel: Ek wil net getuig van ‘n Godsverandering in ons werksplek. Van 1 April 2017 het ek by ‘n nuwe sub-afdeling begin as toesighouer. Die sub-afdeling gaan deur moeilike tyd weens sensitiewe ondersoeke binne die staatsdiens. Die eerste dag wat ek ‘n vergadering in die nuwe sub-afdeling byeenroep, vra die oudste vrou of […]
Lees meer
Iemand vir liefde en vrede?
’n Dokter bel my en sê daar sit ’n man voor hom wat briewe begin skryf het om klaar te maak. Hy is depressief. Die man het my naam vir die dokter gegee om hom te kom haal, want alleen kan hy nie nou gelos word nie. Sjoe, ek het lanklaas ’n man só diep […]
Lees meer
Verras deur vrede
Ek kyk nie meer nuus nie, want dit is eenvoudig net nie meer vir my lekker nie. Dis nie opbouend nie. Dis die heeltyd slegte nuus. Nuus van mense wat oneerlik is. Nuus van ’n regering wat ’n swembad bou en dan sê dis ’n firepool. Nuus van oorlog. Nuus van mense wat bande aan […]
Lees meer