God se Woord in vandag se woorde

Argief


Swetsend en skellend in onvrede

Jesus se grootste werk op aarde was versoening. 14Jesus was ’n ware vredemaker… en het om elke hoek en draai ’n plekkie gesoek waar vrede nodig is en dit dan juis daar gebring. 15… Jesus het ook gesorg dat daar vrede kom tussen God en hierdie groep mense (wat eers self verdeel was). 16Daarvoor was […]

Lees meer

Vrugte van die Gees is… Vrede

Baie mense het nie vrede nie, want hulle is nie tevrede nie. Hulle is nie tevrede met hoe hulle lyk of met wat hulle het nie. Hulle is nie tevrede met hulle huis, kar, werk en ook nie met hulle kinders of eggenoot nie. Die meeste dinge in hulle lewe bring onvrede en daarom is […]

Lees meer

Wie is aan die steel van jou?

Orals waar ek kom, voel dit vir my of daar iemand is wat besig is om iets te vat wat nie syne is nie. Toe ek nog in die besigheidswêreld was, het ek in ’n stadium agtergekom dat die gebruik van die skroefies aansienlik toegeneem het. Na ’n ondersoek kom ek agter dat een van […]

Lees meer

Liefde, vrede, vreugde nie ’n pie in the sky

Paulus sluit sy brief aan die mense van Korinte af met ’n wens. Hy wens vreugde vir hulle toe en hy wens vir hulle ook ’n hoop vrede en ware liefde toe: 11Ten slotte: julle lewe moet altyd vol blydskap wees. Lewe presies net soos God vir julle sê. Luister na alles wat ek vir […]

Lees meer

Sluit aan


Kies waar jy Kruispad wil ontvang. Jy kan enige tyd weer uitteken.