Bloed genoeg vir jou gewete
Partykeer moet ’n mens na die oorspronklike teks toe gaan om met ’n ander bril na die betekenis van ’n vers te kyk. In die Afrikaanse vertaling van 1933, wat baie na aan die oorspronklike Griekse Bybel is, klink vers 14 soos volg: hoeveel te meer sal die bloed van Christus, wat Homself deur die […]
Lees meer
Bekommernisse en Jesus se skouers
Bekommernisse vreet ’n mens op. Dit steel jou energie en laat jou pap. Wanneer bekommernisse by die voordeur instap, stap vreugde en vrede by die agterdeur uit. Ons mense is nie gemaak om bekommernisse agter ons aan te sleep nie. Maar wat moet ’n mens nou maak as die dinge nie lekker glad wil loop […]
Lees meer
Laaste Professionele Priester
Party mense is uitgedeel met 10 duime. Hulle kan niks regmaak as daar iets in die huis gebreek het nie. Hulle weet nie eers watter gereedskap om te gebruik nie. Wel, baie van hulle het nie eers ’n gereedskapkissie van ’n dag oud nie. Ander weer, is so aanmekaargesit dat hulle enige iets kan regmaak. […]
Lees meer
Jesus bring verandering
Verandering is deel van ons lewe. Kyk nou maar die prentjie van jou as kind. Ons het nie skerms gehad nie. Ons het nie eers ’n TV gehad nie. Inteendeel, my pa het dit ’n satans-kassie genoem en gesê hy sal nooit een koop nie. Toe hy ’n beroep na ’n nuwe gemeente aanvaar, gee […]
Lees meer
Stof jou kennis van Jesus af
Deesdae is dit so maklik en goedkoop, en in sommige gevalle sommer verniet, om ’n bietjie verder te studeer. Ek het besluit om so ’n aanlynkursus te loop. Aangesien ons deesdae preke opneem, het ek besluit om ’n videografiekursus te loop. Ek moet sê dat die kursus, wat oor 32 weke loop, nogal baie inligting […]
Lees meer
Vir altyd
Sjoe, hierdie gaan nou ’n eenvoudige voorbeeld wees, maar ek hoop dit dryf die laaste spyker lekker diep in vir ons gewone mense om te verstaan. Met die droogte in die Wes-Kaap, het almal tenke gekoop om hul eie water op te gaar. Die meeste mense seker net om hul gewete te sus, want met […]
Lees meer
Mindful oor Jesus
’n Vriend van my vertel van ’n kursus wat hy geloop het om hom te help om weer te leer om die klein dingetjies in die lewe raak te sien. Ons raak so gewoond aan dinge, dat ons vergeet om waar te neem en dan mis ons so baie uit. Ons lewe in ’n trans […]
Lees meer
Ons het Jesus so nodig
26Vir ons was so ‘n hoëpriester nodig, een wat heilig, skuldeloos en sonder smet is… Dieselfde dag wat ek hierdie vers lees, het daar op Kruispad ’n boodskap oor pornografie uitgegaan. Ek staan verstom oor die lesers se terugvoer: DIT IS ABSOLUUT SKOKKEND!! Ek gaan van vandag vir hierdie mense bid. ‘n Mens bid altyd […]
Lees meer
Laaste en finale offer
(Lees Hebreërs 7:1-25, verkieslik in Die Boodskap, om ’n goeie idee te kry van die priesters in die Ou Testament.) Die priesters in die Ou Testament het basies twee funksies gehad. Die eerste was om middelman of mediator te wees tussen God en die volk. Die priester het met God gepraat en dan die boodskap […]
Lees meer
Loop voor
Ons is saam met vriende in die Richtersveld. Die natuurskoon is verruklik mooi. Die berge en die rotse is grof en groot en ’n mens kan nie ophou om daarna te kyk nie. Die paaie is ook amper onbegaanbaar vir ’n gewone motor. Ons kruie teen ’n slakkepas oor die klippe en dongas. Een van […]
Lees meer