’n Traan in die oog of ’n glimlag
Ons staan die afgelope tyd stil by die sonde in ons lewe. Ek het agtergekom dat as daar ’n paar keer oor die sondes wat ons doen, gepraat word, klik mense gou op die unsubscribe-knoppie of draai die radio sagter. Mense hou nie daarvan om op die verkeerde goeters wat hulle doen, gewys te word […]
Lees meer
Meer as wat jy verdien
As ons vir ’n wyle die pas makeer en terugloer na die vorige verse, is dit asof ons in die spieël kyk. Ons kyk vas in die sondige mens wat die heeltyd skeeftrek en dat dit ons aard is om weg te beur van God af. Kom ons wees eerlik met onsself en erken dat […]
Lees meer
Om te spring clean
Wanneer iemand tot bekering kom, verander sy pad se loop. Hy tree anders op. Hy doen dinge op ’n anderse manier as voor hy tot bekering gekom het. Dis asof hy met alles in hom ontslae wil raak van die verkeerde dinge. Jy sien, ’n mens se hart word aangeraak en dis juis die hart […]
Lees meer
Maak goed met kennis
Alle mense het een of ander flaw. Dalk raak jy gou kwaad. Dalk is jy te vinnig uit die blokke. Dalk het jy ’n oog wat dwaal en verkeerde kant toe kyk. Dalk doen jy wat jy nie moet doen nie of dalk doen jy nie wat jy moet nie. Êrens het ons almal ’n […]
Lees meer
Skuldig voor die wet, maar tog vry
Wanneer ’n moordenaar voor die regter staan, help dit niks dat hy vertel hoe goeie vader hy vir sy kinders was of hoe ’n goeie man vir sy vrou nie. Dit help nie hy vertel al die stories waar hy elke dag mense se nood verlig het nie. Niks van sy goeie dade vee die […]
Lees meer
Modder in die water
Op die plaas het daar gereeld ’n pyp gebars en dit was uitgebreide proses om dit weer te herstel. Eers moes die groot pomp by die dam afgeskakel word, want die water borrel uit die grond uit en loop in strome teen die pad af. Dan moes die grawe uitgehaal word. Versigtig word daar gegrawe, […]
Lees meer
Keer die pothole
Ons tree op by ’n skool in Wolmaransstad. Die mense waarsku ons dat die paaie in die dorp nie so goed is nie. Ons wat van die Wes-Kaap af kom, ken nie eintlik potholes nie. Ons kan nie glo wat ons sien nie. Dis die een pothole op die ander. Die een groter as die […]
Lees meer
Tweeliterbottel in rugsak
Sommige mense kan mos eet wat hulle wil en dan bly hulle so maer soos my vinger. Ek aan die ander kant, kan net vir kos kyk, dan voel ek al hoe my middelrif uitrys. Dis ’n alewige gestoei om ontslae te raak van die ekstra vetjies wat so ongenooid, orals hul intrek in my […]
Lees meer
Die deur oopmaak vir ’n waterskeidingsgebeurtenis
Een keer is ’n prediker erg geroskam, want hy het op die kansel geklim en ’n paar bladsye uit die Bybel geskeur. Die kerkgangers was erg ontsteld en dis te verstane. Die predikant het gesê dat ons die Bybel lees soos ons wil en dan lees ons net die lekker en mooi gedeeltes. Ons lees […]
Lees meer
Straf vir die wat dit verdien
Ek help ’n vriend van my. Ek dink nie hy weet altyd wat ek alles vir hom doen nie, want hy sit vêr hiervandaan. Dit vat omtrent ’n hele dag uit my besige week. Dis fisiese werk, maar ek geniet dit. Ek geniet dit om ’n slaggie weer iets met my hande te doen. Ek […]
Lees meer