Dade wat mooi loop
Ek stap stalletjie vir stalletjie deur by Nampo in Bredasdorp. Dis vir my so lekker om te sien watter nuwe produkte daar is om die boerdery vir die boere makliker te maak. Ek staan lank en gesels met die bekendes. As boerdery lank gelede in jou are was, loop dit nooit weer uit nie. As […]
Lees meer
Leef soos ’n koning
Jesus het baie vir ons kom doen. Toe Hy aan die kruis gesterf het, het Hy vir óns sondes gesterf. Hy was die offerlam wat “geslag” moes word, sodat Sy bloed kon vloei ter betaling van die sondes wat ons aanvang. In die verlede, in die hede en selfs in die toekoms, sodat ons self […]
Lees meer
Deel te hê aan die eer en kosbaarheid
Baie keer moet ’n mens eers iets ontdek om te weet wat jy al die jare gemis het. Ons het ’n klein staal vuurmaak plekkie in die huis gehad. As dit koud is, het ons gou die vuur aangesteek. Ons moes die vuur woes stook om net ’n klein verandering in temperatuur in die huis […]
Lees meer
Horses for courses
My seun se motor gaan in vir ’n diens by die handelaar. Ons wys hulle daarop dat die ruitveërs nie werk nie en dat hulle dit moet regmaak. Na duisende rande kry ons die voertuig terug met ’n nota van die werktuigkundige: “Julle moet die motor na ’n auto electrician neem, want ek weet nie […]
Lees meer
Wag en doen
Die lewe is nie maklik nie. Baie keer gaan dit swaar. Ons leer ons moet tot God bid en as dit nie werk nie, moet ons smeek. Dan, sê die mense en natuurlik die Bybel, moet ons geloof hê dat God een of ander tyd vir ons sal voorsien. Dan moet ons wag. Dan moet […]
Lees meer
Kom maar net so
Baie mense het ’n probleem met Ragab wat daar in Josua 1 die spioene van die volk gehelp het. En hier word sy weer as voorbeeld gebruik: 25Dink nou maar aan Ragab. Sy was mos daardie straatvrou van Jerigo. Was dit nie juis haar optrede – toe sy die spioene van Israel versorg en in […]
Lees meer
’n Heilige spasie
’n Verhouding is die vertrek of die spasie wat dit vir mense moontlik maak om hulleself te wees. Dis ’n heilige plek waar mense die vrymoedigheid het om uit te reik na mekaar, mekaar te help en selfs reg te help. As die heilige spasie nie mense omring en saambring nie, het hulle nie inspraak […]
Lees meer
Vriend van God
Ek is so bevoorreg om elke jaar die oes-af-biduur by die Helderbergboere, duskant Somerset-Wes te doen. Ek het mos self ’n heel klomp jare op ’n wingerdplaas in die area gewerk. Dis heerlik om weer met die mede-boere te kuier en weer al die ou stories hier uit die diep gebêre lêers te haal. Dis […]
Lees meer
Op pad na die klipstapel
Ek klim graag in ander mense se skoene, net om hulle ervarings en hul harte beter te verstaan. Abraham en Sara se skoene is egter so-effe te groot vir my. Hoe groot moes hulle glimlagte gewees het toe Sara vir Abraham op ’n ouderdom van ’n ronde honderd vertel dat sy swanger is! Nee, eintlik […]
Lees meer
Sal jy jou baadjie weggee?
Jakobus se goue draad van doen, is nog lank nie klaar nie. Hy gaan die spyker nog ’n paar keer indryf. Ek vermoed hy doen dit omdat ons so maklik verval in ons ou manier van doen en dan sien ’n mens nie ons geloof raak nie. Ek sien nogal Chris se geloof heel goed […]
Lees meer